Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swell Eco Lodge

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mngcibe, Mdumbirivier, Wildekus, 5140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swell Eco Lodge bied selfsorg-akkommodasie en is ideaal is vir paartjies, groepe en families. Hierdie lodge is in die ongerepte, rustige area van Mngcibe, aan die noordelike kant van die Mdumbirivier geleë.

Ons lodge het 2 rondawels met 'n see-uitsig, 6 dupleks-eenhede met see-uitsigte en 'n luukse gesins- of wittebrood-rondawel. Die tradisionele rondawelstruktuur pas mooi by die pragtige omgewing in en die interieur is modern.

Swell Eco Lodge het sy eie watertoevoer direk van die land af en maak gebruik van watertenke. Al die gastegeriewe en skoonmaakmiddels wat gebruik word is omgewingsvriendelik. Die lodge herwin en hergebruik ook soveel moontlik.

Geriewe op die perseel sluit braaiplekke, WiFi en veilige parkeerplek in. Daar is ook doendinge soos visvang en voëlkyk in die omgewing beskikbaar.

Let asb. daarop dat die lodge via ’n grondpad bereik word. Gaste het nie ’n 4x4 nodig om die lodge te bereik nie, maar ’n voertuig met ’n hoër grondvryhoogte word wel aanbeveel. Gaste kan met ’n klein motor kom, maar moet dan versigtig en baie stadig ry op die grondpad. Gaste kan gerus navraag doen oor die toestand van die grondpad wanneer hulle blyplek bespreek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Swell Eco Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mngcibe, Mdumbirivier, Wildekus, 5140, Oos-Kaap
  • Gaste dink Swell Eco Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mngcibe, Mdumbirivier, Wildekus, 5140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116b14e6945b43ec1e6f1d68c7493651bf60ebcb56847413b9f314e4b158a257fabe7abf8410ce15cc4946db7bbbc981b453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Mngcibe Mdumbi River 5140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.923482328084 29.217023849488