LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swell Eco Lodge | LekkeSlaap
+100

Swell Eco Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Swell Eco Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mischka T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mischka T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, ander ervaring. Baie ontspannend.

Goeie, baie ander ervaring as waaraan ek gewoond is. Baie ontspannend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good, different experience. Very relaxing.

Good, very different experience than what I'm used to. Very relaxing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jana F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana F
Gesin met klein kinders

Asemrowend! Stunning!

As julle hier boek dis vreeslik baie mooi en die gasvryheid is ook tops. Dankie lekker slaap! Vermy die grondpad.

Werner S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S
Gesin met klein kinders

Pragtige plek waar gaste net kan ontspan in gerief.

Ons het heerlik ontspan by Swell Eco Lodge. Slaapkamers, kombuis, ens kort niks! Justin en Lee-Ann se vriendelike staff het ons laat voel ons word behoorlik bederf. Die lang rit op rowwe paaie was die moeite werd. Kinders het lekker op die pragtige strand gespeel saam met nuwe maats - geen veiligheids issues nie.

Marijke B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke B
Saam met vriende

Beautiful setting, friendly staff. Need to stay longer next time.

Wonderful sea holiday.

Anika R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika R
Saam met vriende

Ongelooflik mooi, goed ingerig en sommer net stunning!

Die wooneenheid het alles waaraan mens kan dink. Die winkeltjie op die perseel het nog meer, van medisyne, tot juweliersware! Die kamers is ongelooflik mooi en selfs romanties. Die ligging is afgeleë en die pad is redelik sleg, maar ek sou sê dit is die rit werd!

Arina V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon.

Die pad na die lodge is vreeslik uitdagend, maar dit is die moeite werd! Pragtige uitsigte, moderne afwerkings in die huis wat met goeie smaak versier is. Rustige atmosfeer. Ons sal definitief weer besoek.

Elvira V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike ervaring.

Een van die mooiste plekke wat ek nog gesien het, pragtige ingerigte blyplekkie met als wat nodig is en vriendelike personeel en eienaars. Dit is net die rit deur die Transkei wat ons effens benoud gehad het maar als die moeite werd.

Miranda B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rondawel se interieur is modern en mooi met alles wat 'n gerieflike verblyf moontlik maak.

Die lodge word goed bedryf - die rondawels pas in by die plaaslike omgewing en die tuin is baie mooi en goed versorg. Die gemeenskaplike kombuis is silwerskoon met alles wat nodig is. Ons het lekker pool gespeel met 'n grootskerm-TV vir ekstra bederf. Die omgewing is pragtig en die see maklik bereikbaar. Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam.

Felix B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix B
Gesin met tieners

Uitsonderlike verblyf in 'n pragtige ongerepte deel van die Wildekus.

Ek/ons het selde indien ooit in 'n meer spesiale verblyf gehad. 'n Ware klein juweel. Weggesteek en effens moeilik om te bereik is dit baie hoe kwaliteit verblyf in heerlike, goed toegeruste, ruim rondawels wat alles het wat nodig is en geleë is in die mooiste, ongerepte deel van die Wilde Kus. Eco Lodge kry dit reg om hulle vakansie juweel perfek te bedryf met minimum (miskien slegs positiewe) impak op die omgewing. 'n Inspirerende opset waarna ons beplan om dikwels terug te keer.

Russell B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring in fantastiese omgewing.

Great oornagverblyf. Akkommodasie en geriewe is puik. Justin en Lee-Ann is wonderlike gashere en ons beveel almal aan om hier te bespreek as hul die omgewing wil verken.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great experience in a fantastic environment.

The stayover at Swell Eco Lodge was great. Accommodation and facilities are excellent. Justin and Lee-Ann are great hosts and would recommend that anyone wishing to experience this area should without a doubt stay at Swell Eco Lodge.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jami V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jami V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke sent werd!

Ons het dit baie geniet om by Swell Eco Lodge te bly. Baie netjies, stylvol, goed toegerus en stunning natuurlewe!

Ynita P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ynita P
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties; jammer dit was net te kort.

Dis 'n baie lekker plek. Ek sal beslis wees soontoe gaan. Ons het dit almal geniet.

Elna T - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, maar daar is baie ruimte vir verbetering.

Die omgewing en die natuur is pragtig en ongerep. Daar is heelwat ruimte vir verbetering wat die rondawel waar in ons gebly het aanbetref. Daar was byvoorbeeld geen stoele om op te sit nie, geen tafeltjie, geen handdoekrelings of 'n kas waarin klere gehang kan word nie. Die kombuis wat met 'n ander rondawel gedeel word, het net een tafel wat die situasie ongemaklik en onprakties maak as albei rondawels deur gesinne/groepe beset is.

Brian V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf "off the beaten track"!

Sien die sterre.

Elaine K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K

What a GEM!!!

See the stars below!

Jacolien D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien D
Gesin met klein kinders

Skoon en goed toegerus met vriendelike personeel.

Ons het heerlik gebly, dit was net baie ver om te ry op 'n baie slegte pad.

Chris E - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Total getaway at an absolute gem of a lodge on the Wild Coast

We stayed at three places on the Eastern Cape Wild Coast in December 2013/January 2014 and Swell Eco Lodge was our clear favourite of the three. The very comfortable, large and modern upmarket bedrooms allow you to lie in bed and watch the sun rise over the ocean, while the large and very-well equipped kitchen / lounge area we shared with one other family was only a pleasure to use. An unexpected treat was the gentle interaction with the quiet but vibrant and refreshingly friendly community surrounding the Lodge. We used as many daylight hours as we could exploring the coastline and river mouth. The other two lodges we visited - also secluded and highly recommended - didn't come close to the stunning stretch of coast ranging northward from Swell Eco Lodge. In one word: remarkable! This review would be incomplete if we did not also mention the very professional and welcoming interaction we enjoyed with Justin and Lee-Ann. There was not one false note in the three wonderful days we stayed at Swell Eco Lodge. Definitely our first choice for a return trip to the Wild Coast - please don't do anything to change the wonderful atmosphere you have established there. Thank you, Chris & Jackie

Chris L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike area met wonderlike gashere.

'n Wonderlike omgewing en baie gerieflike plek om in te bly.

Karen J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen J
Gesin met tieners

A superb private Wild Coast spot for active families with excellent hosts.

Swell Echo Lodge is a safe rurally located gem offering a wide variety of Wild Coast activities for active families or couples. More pricey than usual, but they offer a lot more comfort and cleanliness too!

Cobus B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik! Puik diens en fantastiese plek!

Die rondawels en kombuisgeriewe is tops! Dis nie net skoon nie, maar bied ongelooflike diens. Die bestuur het uit hulle pad gegaan om dit vir ons so lekker as moontlik te maak. Ons het heerlik by hulle gebly en sal terug gaan Eco Lodge toe!

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mngcibe, Mdumbirivier, Wildekus, 5140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANyeU2DXfvAjMBgzO2RBAhiYW1QsRzoHT6OCgtSD0oeDiY69zPZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Mngcibe Mdumbi River 5140 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.923482328084 29.217023849488
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!