Beskrywing
Hierdie 3 slaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 1 enkelbed en 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n toilet, bad en stort. Die eenheid het ook 'n eetarea, leefarea en buite- en binnebraai-areas. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelstapelbed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed, enkelbed, kas en 'n tafeltjie. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 3 enkelbeddens met 'n kas en 'n tafeltjie. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat albei 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Ander geriewe in die kamer sluit 2 enkelbeddens en 'n stapelbed in die sitarea, 'n badkamer met 2 storte, TV en DStv in. Hierdie eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus is. Daar is ook 'n binnehof met 'n buitebraai-area en 'n klimraam vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 57 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang