+44
Selfsorg in Swellendam

Swellengrebel Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Marie-louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit het soos huis gevoel! Dit was 'n baie lekker kuier en sal vir seker weer kom, maar vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaen
Swellengrebel Nest
Best Marie-Louise, Baie, baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit was 'n absolute vreugde om julle by ons te hê. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Groete, Swellengrebel Nest

Thea Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

We will recommend to friends. The treats were a welcoming surprise and the fully equipped kitchen and beautifully decorated cottage made our stay very comfortable. The location is perfect, close to shops and restaurants and quiet at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jaen
Swellengrebel Nest
Beste Thea, Baie dankie vir die wonderlike resensie - dit was 'n absolute vreugde om julle by ons te hê. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom! Groete, Swellengrebel Nest

Gerda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Rustig, funksioneel, netjies en smaakvol uitgelê. Ons het inderdaad baie lekker gebly. Swellendam is 'n mooi, skoon dorp - dit was deel van een van die hoogtepunte om in die dorp te kon oornag gedurende ons vakansie en die blyplek was netjies, skoon en funksioneel. Die parkering wat oop is van die straat af was maar bietjie van bekommernis of jou voertuig veilig sal wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jaen
Swellengrebel Nest
Baie dankie dat u die tyd geneem het om so ’n mooi en eerlike resensie te deel. Ons is opreg bly om te hoor dat u Swellendam geniet het en dat Swellengrebel Nest vir u netjies, skoon en funksioneel was — dit beteken baie vir ons. Ons neem ook kennis van u terugvoer rakende die oop parkering. Ongelukkig is dit nie moontlik vir ons om ’n hek by die perseel te installeer nie, aangesien die oprit as ’n geregistreerde servituut dien vir die eiendom agter ons. Ons wil egter graag noem dat die veiligheid van ons gaste vir ons baie belangrik is. Die perseel beskik oor 24-uur, 7-dae per week gewapende reaksie, asook CCTV-kameras wat deurlopend gemonitor word, om gaste se gemoedsrus te verseker. Baie dankie vir u waardevolle terugvoer en ons hoop om u weer in die toekoms by Swellengrebel Nest te mag verwelkom. Vriendelike groete, Swellengrebel Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Swellengrebel Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7189f77c2cf68e3a1f567976adc4f94c13d67163a8c86c53afe66e3f81e4574984567dc6bee9da47dfd7a9ff264a2fb941f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 7 Swellengrebel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01757115798 20.450413665641
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang