Selfsorg in Hadison Park

Swiegers Rusplekkie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Lida M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ideaal om te deel aangesien volledige woonstel, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Ons was saam met 'n vriendin in Kimberley. Swiegers Rusplekkie is ideaal vir deel met vriende of gesin aangesien dit 'n woonstel is met al die geriewe, asook dat beide kamers 'n ensuite badkamer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew V
1 nag
5.0
Okt 2025

‘n diamant in Kimberley. Netjies, besonders goed toegerus, vriendelik, veilig. Hier kan jy met 'n geruste hart tuisgaan! Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Swiegers Rusplekkie
Baie dankie vir jou terugvoer, julle is enige tyd weer welkom.

Elana F
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jun 2025

Aangename plekkie. Ons het lekker gebly en geslaap. Baie mooi plek, goed toegerus. Ongelukkig net nie warm water gehad vir die stort of bad nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Swiegers Rusplekkie
Baie dankie vir jou terugvoer, die element was stukkend en is vervang. Julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

48 Yente street, Hadison Park, Kimberley, 8306, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b535971cea36ff4104d877c9b30cf10fb4361be5b902a482afe4dbeb30d2b9bb4cbeaadd6cb37ba5fc5926f9ea58b5b997?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 48 Yente street Hadison Park 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.759698281813 24.742815092856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang