Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Switsongo Boutique Bed and Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibos-straat 453, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Switsongo Boutique Bed and Breakfast is smaakvol versier en in Hoedspruit Wildlandgoed. Dié landgoed is in Suid-Afrika se wildkyk-hartland. Dis 'n omgewing wat spog met die Groot 5, pragtige voëllewe, plante en reptiele. Natuurliefhebbers stroom van heinde en verre hierheen. Bepreek gerus Switsongo as jy op soek is na 'n goeie basis om die omgewing te verken.

Ons het 4 pragtige dubbelkamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang in. Al 4 die kamers maak oop op 'n sentrale binnehof en swembad-dek. Vier paartjies of 8 gaste kan op 'n slag geakkommodeer word.

Ontbyt word gemaak met die beste plaaslike bestanddele en dit word daagliks in die eetkamer voorgesit. En daar is 'n inkopie-hoekie vir gaste wat belangstel in produkte uit die kontrei. Switsongo se bosveldomgewing spog met wild en voëls. Vlakvarke, sebras, waterbokke, duikers, impalas en koedoes is hier te siene. Gaste kan rustig in die landgoed rondry en wandel en die damme en voëlkykskuilings in die landgoed besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Switsongo Boutique Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Ligging

  • Taaibos-straat 453, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Switsongo Boutique Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibos-straat 453, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyZTU5ZDYxLTE5NTEtNGY0ZC05M2ZlLWFlNTk4MGU0MzZmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 453 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.34497 30.97255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem