LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Switsongo Boutique Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+47

Switsongo Boutique Bed and Breakfast

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Switsongo Boutique Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Margo D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo D
Besigheidsreis

So rustig en heerlike gasvrye ontbyt! Baie dankie.

Baie dankie, was heerlik!

Carol L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L
Enkelreisiger

Perfek. Net een of twee voorstelle.

Alles was perfek. Ek sal net die volgende aanbevelings maak: wasgoeddiens vir mense wat 'n paar dae bly en beter DStv-pakket.

Switsongo Boutique Bed and Breakfast's terugvoer

Thank you for your suggestions. We do offer a laundry service at an extra cost, I will remind my manager to let guests know and our DStv is the Hotel Premier Package which is the biggest we could get for a BnB. I will remind my manager that if you require a channel that we do not have we can get it put on for you for the duration of your stay. Thank you for staying with Switsongo. We hope to see you again soon.
Kind regards,
Sue

Switsongo Boutique Bed and Breakfast
Flippie F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flippie F

'n Pragtige, skoon, netjiese plek. Ons het ons (kort) tydjie daar baie geniet.

Ons eerste indrukke van Switsongo was baie goed. Alles was netjies en skoon en die decor is baie stylvol gedoen. Die kamers was baie gemaklik en die ontbyt was baie lekker. Ons sal verseker weer daar oorbly.

Margo D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo D
Besigheidsreis

So rustig en heerlike gasvrye ontbyt!

Baie dankie vir die stilte en rustige atmosfeer. Veiligheid, boonste rakke!

Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibos-straat 453, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyZTU5ZDYxLTE5NTEtNGY0ZC05M2ZlLWFlNTk4MGU0MzZmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 453 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.34497 30.97255
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!