Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 54 resensies vir Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dori P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dori P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quirky but not enough for any repeat visit.

The treehouses are very nicely put together, with lovely touches. But the treehouse we stayed in was small (bordering on claustrophobic) with narrow stairs to navigate up to the bedroom, and down to the bathroom (so not for people with knee problems). Although the atmosphere was very friendly, we thought that for the price we paid (which was high, admittedly over the Easter weekend), the food was disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky K
Saam met vriende

'n Unieke ervaring wat mens lank bybly.

Fantastiese diens en skoon, pragtige geriewe. Waarlik 'n familiebesigheid oor die jare heen. Die boomhuis-verblyf is uniek en die boomhuise is ooglopend met baie liefde en 'n oog vir detail gebou en binnenshuis versier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moira L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moira L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and beautiful. The fire place was wonderful in the cold weather.

A unique place to stay if you're looking for something different. Not for those who struggle with stairs! We wouldn't have minded some soap in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek J
Enkelreisiger

Fantastic.

Exceeded my expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly beautiful and cosy honeymoon spot.

Friendly staff and delicious food. Quiet and cosy. Loved the fireplace and the beautiful faraway treehouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha M

Ons het heerlik gebly, pragtige omgewing.

Ons het baie lekker in een van die 'Cottages' gebly. Die kos was lekker en die personeel baie vriendelik. Sal weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanna-lee O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanna-lee O
Saam met vriende

A very unique and beautiful accommodation, set in a great venue.

The food was wholesome and incredibly tasty! The staff were warm, welcoming and very accommodating - we look forward to our next trip there! For a romantic getaway, we will definitely stay at Sycamore Avenue Treehouse Accommodation in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in 'n boomhuis.

Goeie diens van vriendelike personeel. Kos was baie smaaklik. Lekker geslaap in die boomhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiewêreld!

Die boomhuise is gebou en versier deur 'n meesterskrynwerker en kunstenaar. Gasvryheid en etes staan vir niks terug nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne L
Saam met vriende

Uitstekend!

Lekker gesellig, lekker gekuier en goeie mense ontmoet! Dankie vir 'n lekker girls-naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-marie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-marie B
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvryheid.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Almal was baie vriendelik en het baie voorstelle gehad vir aktiwiteite in die omgewing. Ons het baie lekker gebly in ons sprokiesatige boomhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike aand weg.

Die instansie is naby N3 geleë so dis ideale plek om te bly as jy in die Midlands wil verken of om op pad na of terug van die Drakensberge oor te bly, selfs vir verrigtinge in Midlands of nabygeleë dorpe. Dis gerieflik om net te gaan aansit vir heerlike gekookte aandete en nagereg en dan te verkas na 'n knus slaapplek wat alles bevat wat jy nodig het om snoesig te slaap. Die badgeriewe is 'n groot bederf. Dis privaat, 'iets anders' of romanties. Daar is 'n haardroër, teemaakgeriewe, oulike balkonnetjies om te sit en uit te kyk ook die tuin of die berge. Daar is nie 'n TV in die kamer. Daar is 'n snoekertafel en TV in die hoofgebou waar maaltye genuttig word. Ontbyt word ook bedien so, jy is reg vir die dag. Ons het dit regtig geniet en sal weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, vreemde ervaring, maar baie lekker.

Die natuurskoon, vars lug (baie reën) was baie lekker en dan wie ooit die Carpenter was wat die houtwerk gedoen het, was 'n meester-perfeksionis. Ek sal die boomhuis-ervaring aanbeveel vir enige iemand wat avontuurlustig is, wow wat 'n ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bederflekker.

Lekker geëet, gekuier en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter-ernst P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter-ernst P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Gary en sy span is spontaan en baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fun-filled overnight stay.

Sycamore Avenue Treehouse is delightful accommodation where one can appreciate the creativity and craftsmanship of the treehouses. We received a warm welcome and the hospitality was on point. This eccentric accommodation makes for a wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marié S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, ontspannend. Kos uit die boonste gestoeltes!

Werklik 'n wonderlike ervaring vir ons gewees! Koud, maar steeds 'n belewenis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende ervaring.

Dit was nou iets heel anders as die gewone. Dit was lekker koud, maar gelukkig maak die kaggel in die boomhuis jou lekker warm. Die kos was heerlik en die gasheer was vriendelik, hulpvaardig en sommer net 'n lekker mens! Sal dit definitief weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful units in a beautiful setting.

The hosts were very accommodating. We had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrina G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina G
Enkelreisiger

Fantastiese plekkie om te rus en die natuur te bewonder.

Garry en sy personeel gaan uit hulle pad uit om mens tuis te laat voel. Fantastiese etes en diens. 'n Moet vir elke natuurliefhebber om ten minste een keer die ervaring te hê om in een van die boomhuiste te bly, dis asemrowend. Ek het dit so baie geniet, sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible destination for a couples vacation.

Treehouses are beautiful inside and out. Friendly host and employees. Food was delicious. A truly enjoyable experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ;'n heerlike wegbreek met baie bederf en unieke geriewe.

Die boomhuise was baie uniek en het elk sy eie atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n feeverhaal.

Een van die mees romantiese plekke wat ek en my man al besoek het. Ons het in die Faraway Treehouse gewoon. Alles was prentjiemooi en sal Sycamore avenue se boomhuis definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneri O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri O
Gesin met klein kinders

Fantastical.

So special and something different, we return every other year. Food is still amazing. Please just note they do not have a liquor license.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fun and interesting breakaway.

What a fun place, you feel like a kid again. The hosts are friendly and the food and service excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die ideale wegbreek vir moeë stadsjapies.

Pragtig en baie besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumari B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Back to nature.

Pragtige unieke verblyf. Elke huisie het soveel karakter. Die twee gashere en hulle helpers was altyd daar om seker te maak jy is gemaklik en die kos was uit die boonste rakke! Perfek vir naweek wegbreek en jou te herlaai vir vandag se besige lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Unieke ondervinding.

Enig in sy soort! Nog beter as die uitsonderlike fasiliteite is die puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oornag met 'n huge difference!

Lekker snoesig geslaap, die kaggel maak die huis lekker warm. Geen musiek of TV, net jy en jou metgesel en die boomhuis atmosfeer, lekker gesels platform. Arriveer vroeg genoeg sodat jy op die stoep in die takke kan tyd spandeer. Lekker aandete en ontbyt. Gasheer is uit die boeke! Sal weer besoek op pad kus toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elriette N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent food, great, friendly staff.

Thank you for an unforgettable experience! Great food, excellent staff. We were treated like royalty!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great country get away at affordable rates with great service and lots of privacy.

The setting, locality and view is absolutely awesome. One of the best get away venues for couples who needs some uninterrupted time alone. The tree houses were built with skill and proper planning as it has lots of detail. Well done to the designer and builder. We enjoyed the hospitality and the food was exceptional. We will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ailsa M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ailsa M
Gesin met tieners

Fun in the treetops!

Thank you to Gary and his team for a really fun time in the quirky tree-houses. We loved our stay with you, and truly appreciate the effort and time you put in to accommodate such a large, busy group. We hope to be able to spend time with you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize Marie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lize Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naked and afraid.

Die netheid en algemene higiëne kan verbeter word. Die bed is uiters ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Saam met vriende

Good location, easy access to motorway.

Quiet and peaceful, stunning food and great customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en mooi.

Dankie vir n baie stil, rustige aand in 'n unieke, mooi boomhuis. Ons wil definitief weer gaan. Die diens was baie goed en die kos was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike hemel op Afrika.

Gasvryheid, verblyf uit die boonste rakke nie eers gepraat van ontbyt en aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Piet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Benodig instandhouding.

Was mooi op 'n tyd, benodig instandhouding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike idee, maar moet werk aan netheid.

Ons hou baie daarvan om in houthuisies te bly wanneer ons met vakansie gaan en dit is waarom ons op Sycamore besluit het. Met ons aankoms was die assistent baie vriendelik en hulpvaardig - daar was 'n probleem met die water wat die eienaar baie vriendelik en flink opgelos het. Die badkamer in die huisie was egter nie skoon nie - daar was urine merke op die toiletsitplek. Die volgende oggend was daar ook 'n haar in my vrou se ontbyt. Die kos was egter baie lekker. Die huisies is ook baie naby aan die N3 en mens kan die heeltyd die voertuie op die snelweg hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste boomhuis belewenis.

Die Boomhuis was 'n geleentheid vir ons om soos kinders te voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Este V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ervaring, met uitstekende kos!

Ons het dit baie geniet en Martin was 'n baie vriendelike gasheer! Sy personeel was behulpsaam en die kok is bobaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wow!

Die hele naweek was fantasties, van die kos tot die boomhuise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring!

Heerlike kos. Puik diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon D
Gesin met tieners

5 Ster.

Verblyf waar daar aan die fynste detail aandag gegee is. Boomhuis konsep is uniek, romanties en onvergeetlike ervaring. Etes was ook van uitstaande gehalte. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer en ongelooflike lekker kos en atmosfeer.

Baie unieke ervaring. Die boomhuise is regtig iets besonders en is definitief aanbeveelbaar! Baie rustige atmosfeer en baie vriendelike gasheer en staff. Ons het regtig die kos baie geniet, niks te fancy nie net goeie kwaliteit kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phyllis M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phyllis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great reception.

We stayed at Sycamore for one night in December 2016, and had a lovely time. The staff were extra friendly which added a nice touch to our stay. Staying in a tree house was interesting, our unit had a spa bath which was lovely. Note, this is a real tree house and can feel a bit small, so staying one night for us was perfect. I wouldn't recommend staying too many nights to maintain the excitement for the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike ondervinding!

Dit was 'n belewenis wat ek aan elke romantikus kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokiesagtig!

Elke boomhuis-fantasie kyk uit op sy eie 'tuin' met goedversorgde grasperke en blombeddings. Die reusagtige koeltebome is die tuiste van baie voëlsoorte. 'n Wegbreek uit die gejaagde hede wat ons baie geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanni B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanni B
Saam met vriende

Awesomeness

Mees amazingste plek. Mooi geleë, uitsig was asemrowend. Wonderlik gewees om die Drakensberge te sien in die verte. Die bome was pragtig gewees. Mens baie gasvry ... gevoel soos my eie huis. Etes uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lu-meri K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-meri K
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike ervaring vir ons as gesin

Secamore is die ideale wegbreek vir 'n gesin sowel as 'n romantiese paartjie om van die daaglikse gejaag te vergeet. Die vriendelike gasvryheid is ongewoon en nie net is die akkommodasie sprokiesmooi nie, die ontbyt en aandete wat ingesluit in jou prys is, is uit die boonste rakke! Na ons paar dae se vakansie op Secamore het ons weer kans gesien vir die res van die jaar se daaglikse vergaderings, kinders se sportaktiwiteite en die elke dag se gewarboel. Baie dankie, Martin en jou span vir als. En Tammy en Tommy (die 2 skaaphonde) vir die vriendelike saamspeel met die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quentin B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend en uniek. Die personeel doen moeite om jou tuis te laat voel.

Ek en my vrou het onlangs weg gebreek vir 'n romantiese naweek. By Sycamore was ons werklik verras met die uniekheid van die boomhuise en die anderse wegbreekatmosfeer wat dit skep. Gary en sy personeel ken elke gas op die naam en doen moeite om kontak te maak. Jy word elke oggend met ontbyt hartlik gegroet met 'n belangstelling wat jou beplanning is en hoe daar gehelp kan word. Ek beveel definitief Sycamore aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam, rustig en ontspannend weg van die stad se gedruis.

Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Die maaltye voortreflik en waarde vir jou geld. Die verblyf was aangenaam en elke boomhuis het sy eie tema en uitsetting wat dit besonders en uniek maak. Die Jacuzzi was heerlik en die kaggel in elke houthuis het die winterkoue verdryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ondervinding.

Die eenhede is baie uniek en goed toegerus. Etes wat ons ontvang het was baie baie lekker. Ek kan die plek aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik met heerlike kos. Hulle is baie gasvry.

Ons het die verblyf baie geniet. Dit was heerlik om aandete saam met die ander gaste te kon geniet. Iets spesiaal wat nie altyd beskikbaar is nie. Fantasy Treehouse was goed ingerig. Ons het dit waarlik geniet en tuis gevoel. Ons beveel die verblyf ten volle aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin M
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 11, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNjA3NTNhLWZkNWYtNDY0My1iYzViLTI0N2Y1MWY1Mjk2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 11 Hidcote Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.151093120015 29.98268187046
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem