Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Romantic-boomhuis
B&B en aandete
Fantasy-boomhuis
B&B en aandete
Bottle-boomhuis
B&B en aandete
Faraway-boomhuis
B&B en aandete
Pegasus-boomhuis
B&B en aandete
Planequarium-boomhuis
B&B en aandete
Country Cottage 2
B&B en aandete
Country Cottage 1
B&B en aandete
Huisreëls

Ontbyt word tussen 08:00 en 09:30 bedien.
Aandete word 19:00 op Vrydag en Saterdag, en 18:00 Sondag tot Donderdag bedien (behalwe tydens die spitsseisoen).
Die sitkamer en eetarea sluit om 21:00.
Spesiale dieetvoorkeure moet met bespreking en voor aankoms gereël word.
Vir spysenieringsdoeleindes, moet daar vroegtydig met die bestuur gereël word indien gaste nie aandete benodig nie.
Sycamore het nie 'n dranklisensie nie, maar ons verkoop koeldrank en gebottelde water. Gaste is welkom om hulle eie alkohol saam te bring, en daar is yskaste in elke eenheid.
Selfsorgverblyf word nie gebied nie, maar daar is braaigeriewe buite die kothuise.
Let asb. daarop dat rook verbode is by die instansie, maar gaste mag wel buite rook.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 11, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNjA3NTNhLWZkNWYtNDY0My1iYzViLTI0N2Y1MWY1Mjk2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 11 Hidcote Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.151093120015 29.98268187046
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem