Rustenburg Akkommodasie by Symphony Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Symphony Guesthouse

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan, Waterfall-oos, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R830 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Symphony Guesthouse is in Waterfall, sowat 2 km vanaf Rustenburg. Sakereisigers en vakansiegangers voel ewe welkom in ons rustige tuin met sy swembad en oorvloedige voëllewe.

Verblyf is beskikbaar in 7 ruim en suite-slaapkamers wat stylvol ingerig is. Al die slaapkamers het hul eie badkamers, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 6 selfsorgeenhede.

Die dekor weerspieël die styl, elegansie en gerief wat nét Symphony Guesthouse kan bied. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

'n Volledige plaasontbyt word ingesluit en 'n smullekker aandete kan bedien word indien vooraf gereël.

Restaurante, rolprentteaters en die meeste besienswaardighede is binne 2 km vanaf Symphony Guesthouse geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 16 resensies vir Symphony Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • 2de Laan, Waterfall-oos, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Symphony Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan, Waterfall-oos, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxnZkXLituK2UWOjmEDdeQBuqfaVJCwwsjjj02qrYvRpGvj14Ha?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 2nd Avenue Waterfall East 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.693067376202 27.264504635582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za