Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syringa Sands Rest Camp

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Syringa Sands Rest Camp
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johannes H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H
Saam met vriende

Net omdat ons 'n tekort gehad het.

Ons het onlangs 'n ongelooflike ervaring gehad by Syringa Sands Rest Camp en ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel aan enige persoon wat op soek is na 'n vreedsame en rustige wegbreek. Die gasheer, Alex, was baie vriendelik en behulpsaam, en ons het dadelik tuis gevoel. Haar gasvryheid het die hele ervaring baie aangenaam en maklik gemaak. Die pragtige omgewing en natuurskoon van Syringa Sands het my asem weggeslaan. Die uitsig was asemrowend. Ons kon die vrede en stilte geniet terwyl ons braai, swem en ontspan. Ek kan met sekerheid sê dat ek beslis weer hierheen sal kom. Syringa Sands Rest Camp het my verwagtinge oortref en ek kan nie wag om weer hier te wees nie. Ek beveel dit sterk aan aan enigeen wat 'n rustige en vriendelike bestemming soek. Dankie Alex, sien weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Rest Camp se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review and your kind words. We love where we are and enjoy what we do, greetings, Sean and Alex.

Syringa Sands Rest Camp
Frans D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike naweek.

Ons het die rustigheid vreeslik geniet en het die alleenheid en stilte was besonders. Die omgewing met die diere en die dam en die voëls is iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Rest Camp se terugvoer

Thank you, Frans, glad you enjoyed the peace and quiet.

Syringa Sands Rest Camp
Sini H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sini H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan in die natuur!

Ons het 'n heerlike naweek by Syringa Sands Rest Camp deurgebring. Het baie gestap. Sabels, elande, koedoes, rooihartbeeste, rooibokke, bastergemsbokke, njalas en kameelperde gesien. Ook 57 verskillende voëlspesies wat die witkruisarend en die bruinarend insluit. Die Rest Camp is goed toegerus. Ablusiegebou voldoende en warm stort heerlik. Nie luuks nie. Lekker gewees om eie beddegoed saam te neem. Sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Rest Camp se terugvoer

Thank you for visiting Sini, excellent feedback on the bird watching.

Syringa Sands Rest Camp
Janet T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet T
Gesin met tieners

Stilte en vrede.

Die grondpad was regtig sleg as gevolg van die reën, maar dit is die moeite werd om dit te trotseer. Die kampterrein is netjies en skoon, die sonkragligte op stoep en kombuis was effektief. Onthou flitse, die ablusie het nie ligte nie, maar wel warm water. Die plante veroorsaak dat die water bruin is, maar heeltemal drinkbaar. Pak dus gerus jou eie drinkwater in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Rest Camp se terugvoer

Thank you for your review Janet. We do hope to see you and the family again this year. Small update, solar lighting was installed in the ablutions as well, still a good idea to bring torches just in case.

Syringa Sands Rest Camp
Frik S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik gekuier by Syringa Sands.

Die eienaars, Sean en Alex, het die kampplek so ingerig dat daar geensins iets agtergelaat is om te verseker dat dit so gemaklik as moontlik is wanneer jy daar bly nie, en sou jy aan iets dink wat jy dalk sou nodig hê, is dit daar. Julle het vir seker aan alles gedink, ons sal vir seker weer terugkom vir 'n langer tyd. Die natuur word mooi na gekyk en grootste pluspunt is dat daar geen selfoonontvangs is nie, wat 'n plesier. Sean en Alex, baie dankie vir die wonderlike plek wat julle beskikbaar stel om te ontspan en weg te kom van die alledaagse lewe. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L
Gesin met klein kinders

Baie rustig, mooi uitsig en baie netjies.

Ons dit baie geniet. In die dam geswem (water baie skoon). Die ablution was baie skoon. Lekker gekamp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreekplek in die natuur.

Wonderlik om in die natuur te kamp met net stilte orals en wild wat stapafstand weg is. Die geriewe is skoon, netjies en vriendelike bystand is naby. Word baie sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Rest Camp se terugvoer

Hi Johan, thank you! We hope to see you again next year.

Syringa Sands Rest Camp
Annelize R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, weggeleë, stil.

Plek is perfek vir iemand wat remote wil wegbreek sonder ander jamoers om hulle. Perfek vir beginner kampers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudu D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudu D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike bestemming

Dit is n ongelooflike boskmap met niks. Maar dis die niks wat so lekker is. Groot lapa vir skadu in die hitte van die dag. Skoon ablusie. Maar die uitsigte en die absolute stilte is die rede hoekom ons alweer bespreek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Rest Camp se terugvoer

Thank you! We are glad you and your family enjoyed yourselves.

Syringa Sands Rest Camp
Frik P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlikke kampplek, natuurskoon en rustigheid is los vir die siel. Sal beslis weer gaan!!

Beveel dit aan vir Enige een wat hou van die bos en wil ontsnap van die stad se liggies. Geen selfoon opvangs maak dit soveel meer lekker om van alles wegtekom en te vergeet. Syringa Sands sien my beslis weer

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendriët P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriët P
Gesin met tieners

Fantastiese kamp ervaring!

As jy hou v stilte, rus en vrede, die natuur en baie spasie vir stap, voëlkyk en fietsry is dit die plek vir jou! Ons het dit baie geniet en sien uit na ons volgende kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Rest Camp se terugvoer

Great, most active campers so far! Bicycle tracks everywhere on the farm, they even made it up to the beacon in the mountains. Until next time.

Syringa Sands Rest Camp
Dunelle S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dunelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van 'n plekkie in die middel van die bos en definitief waarde vir geld.

Die plek is asemrowend. Van bosse, wilde diere en berge tot water en visse en die melkweg. Dis definitief die ideale wegbreek van die stad se lawaai en gejaag waar mens weer rus vir jou siel kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Rest Camp se terugvoer

Thank you. I am glad you enjoyed staying with us, that you got to unwind, do some fishing and take in the scenery. Alex from Syringa Sands.

Syringa Sands Rest Camp
Werner N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N
Gesin met klein kinders

Best breakaway for a ridiculous price.

We had a wonderful time. My little one really enjoyed the boat rides and the fishing. If you are ever looking to getaway and feel like you are in the middle of the African bush, try Syringa Sands. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Rest Camp se terugvoer

Thank you for your kind words. We are glad you enjoyed yourselves and that your little one is becoming a real bush baby. Looking forward to welcome you back.

Syringa Sands Rest Camp
Dedrie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedrie V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike, rustige wegbreek.

As jy rus en stilte nodig het, is hierdie net die regte plek. Sean het uit sy pad gegaan om dit vir ons so lekker as moonlik te maak en klein dingetjies gedoen waarvoor ons nie eers gevra het nie, soos om spesiaal 'n fietsie vir my dogtertjie te bring sodat sy kon rondry, gasbottels met kookplaat en gaslig. Hy het baie moeite gedoen om ons op 'n heerlike avontuur-volle wildrit te neem. Sal volgende keer vir seker langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met vriende

Dit was baie rustig en beeldskoon.

Baie lekker plek om te kamp met niemand om jou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek weg van die stad se lawaai.

Ons het heerlik gebly. Die ablusiegeriewe was uitstekend en skoon en die lapa het definitief dinge vergemaklik. Die tafels en stoele maak dit ekstra gerieflik en die braai-area was ook netjies. Klaargekapte hout sal dinge net vergemaklik. Veral as daar nie plek in die motor is vir hout saamry nie en hout nie naby beskikbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Rest Camp se terugvoer

Dear Renee, we are glad you enjoyed your stay with us and we appreciate your kind review. We understand your recommendations regarding firewood, especially if there is limited space in the car. We will make sure to confirm arrangements into the future.

Syringa Sands Rest Camp
Vanaf R1 550
R1 550 R1 163
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 550
R1 550 R1 163
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 550
R1 550 R1 163
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspas-weg, Naby Rankinspas, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd7561c233ce3ad5c44457cada21dad8069054df7d4e50e36d273016da74a1bfd44ed0d26a67e2f80901aaedb84e07d0e92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 163 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 Bakkers Pass Road Near Rankins Pass 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.489610959658 27.811318160693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem