Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syringa Sands Mountain Cottage

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 2 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspas-pad, Plaas Rhenosterpoort, Gedeelte 13, Rankinspas, 0512, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 500 R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Syringa Sands Mountain Cottage skuil hoog teen die Sandrivierberge op die Syringa Sands Privaat Wildplaas en bied 'n uitsig op die Waterberge.

Hiér kan gaste die pragtige uitsig, sonsondergang en ongerepte natuur bewonder. Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n badkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Let dat daar slegs 'n buitestort is. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 2 dagbeddens.

Gedurende die wintermaande kan gaste gerus hul eie vuurmaakhout saambring en lekker knus voor die kaggel kuier.

Omdat die kothuis so afgeleë is, is dit heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en daar is slegs beperkte sonkrag vir die yskassie, waterpomp, sommige ligte in die sitarea en badkamer en die warmwatergeiser. Daar is ook beperkte selfoonsein en geen WiFi nie. Die kothuis maak op tot 20 000 liter-reënwater wat opgevang kan word staat en olielampe word in die aand voorsien.

Die eko-kothuis is net 7 km van die Syringa Sands-hek af en sowat 5 km vanaf die groter kothuis en kampeerplek. Die kothuis kan slegs met 'n 4x4, te voet of met 'n bergfiets bereik word. Gaste kan in die verblyf se wildkykvoertuig vanaf Syringa Sands na die kothuis geneem word, maar dit moet vooraf gereël word.

Gaste kan gerus die berge via die 5 km-voetslaanpad na die Rankin's-baken invaar of berg-af die 9 km-voetslaanpad tot by die groot dam aandurf.

Slaapplek

’n Bespreking by Syringa Sands Mountain Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 33 resensies vir Syringa Sands Mountain Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Jaar gelys 9

Ligging

  • Bakkerspas-pad, Plaas Rhenosterpoort, Gedeelte 13, Rankinspas, 0512, Limpopo
  • Gaste dink Syringa Sands Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspas-pad, Plaas Rhenosterpoort, Gedeelte 13, Rankinspas, 0512, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5ab0591545f81a6e9a54d40d772653db8e8b0446ef17be4315e0fd99b6b8593ff1b8a5757cffb743003247e641fe4e0531a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Bakkers Pass Road Farm Rhenosterpoort, Portion 13 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.508576700467 27.827084451252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem