12 gaste
5 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 5 Syringa Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Syringa Sea View is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis geleë aan die kus van Pennington. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende, aangesien hierdie eiendom slegs 100 m van Nkomba-strand en 300 m van Pennington se hoofstrand af is.
Hierdie eiendom kan gemaklik 'n totaal van 12 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.
Buite is 'n oordekte patio met 'n buite-eettafel en gemaklike buitemeubels, wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte geniet. Braaigeriewe en veilige parkering op die eiendom.
Pennington het 'n paar nabygeleë gholfbane binne 2 km en die aangrensende is Scottburgh Gholfklub wat 12 km van die vakansiehuis af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Syringa Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Syringa Sea View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Syringa Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang