Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

T & T Stella Maris

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jare op LekkeSlaap 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir T & T Stella Maris
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elaine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Saam met vriende

Woonstel gerieflik naby restaurante en inkopiesentrums.

Die woonstel is baie gerieflik. Ongelukkig is daar 'n paar goed wat aandag kort. Ek het dit aan die eienaar deurgegee en hoop dit word herstel. Skoonmaakdienste is nie ingesluit nie. Dit moet op eie koste gereël word. WiFi is nie beskikbaar nie. Dit sal 'n aanwins wees as die eienaar dit kan installeer. Daar is slegs 1 waaier in die woonstel, so ons moes beurte maak om dit in die kamers te gebruik. Dakwaaiers sal 'n moontlike oplossing wees. Die skuifdeur in die tweede slaapkamer is 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The drilling and banging wasted the R12 spent on a useless holiday.

Wonderful but for the construction and streaming TV offered was only DStv. It should be advertised as such. One assumes Netflix and others would be included if the ad states streaming TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Diane E
Gesin met tieners

Definitely not worth the money.

First week nice, 2-week nightmare. Drunk people at braai area and above, which was very loud. The building was noisy. The tap in the kitchen was broken on arrival, and after contacting the owner, it still was not fixed. The bed light in the main bedroom did not work. Had to ask for the linen for the second bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean F
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker, skoon en gerieflik.

Baie, baie lekker, het dit vreeslik geniet, baie modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronika J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uistekend.

Die verblyf was asemrowend en toegerus met alles.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kagiso M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kagiso M
Gesin met tieners

I had the best time, the view is so amazing.

Can we please have 2 keys so that it doesn't inconvenience people when they want to go out?

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S

Woonstel 84 is 'n pragtige en skoon woonplek.

Hierdie mooi woonstel het ons verwagtinge oortref. Op die 8st vloer is hierdie baie mooi, helder woonstel. Die kamer is pragtig en ook die badkamer en kombuis. Was 'n bederf om ons eie wasmasjien en tuimeldroeer te hê, want wie wil nou 'n hele dag spandeer by die laundromat? Die woonstel is ook lekker klankdig geen geraas of ander gaste gehoor nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kagiso M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kagiso M
Saam met vriende

I loved and enjoyed staying at T & T Stella Maris.

The view was amazing, I could see the sea out of my bedroom and sitting room, I really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mernichia G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mernichia G
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Was rerig 'n heerlike vakansie, die uitsig is asemrowend. En plekkie is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

T & T Stella Maris se terugvoer

Baie dankie Mernikchia, Ek deel die goeie wense graag met my skoonmaakspan!
Groete
Gert

T & T Stella Maris
Annica M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Diens van sekuriteit was baie goed en hulle was baie behulpsaam. Woonstel was skoon en netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H
Gesin met klein kinders

Home away from home!

We loved the place. From the view & interior to the location that is on the main beach & water park! We can highly recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M
Saam met vriende

Everything is what you see on the pictures and more!

Great host, very attentive, everything is perfect! Location is 100 percent. Could do with WiFi. And the receptionists are not friendly. Security guards are the best. Would highly recommend it to my friends and family. Will definitely come back. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 73, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d65fa60ad4680efa3f232f461111ef39ef8687762125b5800c4e03066bf597cf638ffca0bcab67da580e42037d2edcaa765?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.051376658519 30.88819026947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem