LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by T & T Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+18

T & T Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockdale-laan 70, Westville, 3630, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 020 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

T & T Bed & Breakfast is omgewingsvriendelikeverblyg in Westville. Dit bied die ideale verblyf vir sake- of vakansiereisigers.

Die verblyf beskik oor 2 dubbelkamers, ’n tripelkamer en ’n familiekamer. Al die kamers het ’n en suite-badkamer, lugversorging, gratis WiFi en ’n TV met DStv.

Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang, CCTV en elektriese omheining in.

T & TBed & Breakfast is naby die plaaslike hoofweg, middedorp, strande, winkelsentrums, die markie, malls, sowel as die Gateway to the North en Galleria to the South.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir T & T Bed & Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Rockdale-laan 70, Westville, 3630, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink T & T Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockdale-laan 70, Westville, 3630, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73c9e51660fa66983cc051e32bd4fc57771ea9f1aa14097b270ab902d7abd8c7ea678814427eb67cb6f4d5feca3d1ff66f25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 70 Rockdale Avenue Westville 3630 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.84404995803 30.940107107162
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!