Taaiboskraal Boskampe

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Taaiboskraal Boskampe is op 'n stil plaas in die hartjie van die Kamiesberge in Namakwaland geleë. Die plaas is naby Namakwa Nasionale Park en die dorpie Kamieskroon.

Die verblyf bestaan uit 4 aparte kampeerterreine wat 2, 4, 6 of 10 staanplekke bied. Elke staanplek het 'n spoeltoilet en 'n boma. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het storte en is by die plaashuis geleë, sowat 1 km van die kampeerterreine af.

Gaste kan verskeie doendinge soos voetslaan, bergfiets, voëlkyk en fietsry op die plaas geniet. Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Goegap Natuurreservaat, Namakwa 4x4-roete, die blomroete en kunsvlieghengel in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Taaiboskraal Boskampe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 640 per nag (vir 22 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]