Table Mountain All Day Long

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Table Mountain All Day Long skuil in die Bo-Kaap tussen Seinheuwel se voorheuwels in Kaapstad. Dié stylvolle, moderne huis bied 'n pragtige uitsig oor die stad en Tafelberg.

Table Mountain All Day Long het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.

Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, ketel, en kookgerei. Daar is ook 'n TV, braaigeriewe en 'n ruim houtdek.

Table Mountain All Day Long is net 'n klein entjie se stap vanaf die restaurante, winkelsentrums, en De Waterkant se kuierplekke. En Kaapstad se strande, die V&A Waterfront, museums en galerye is net 'n klein entjie se ry van hier af.

Slaapplek

'n Bespreking by Table Mountain All Day Long sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart

Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Table Mountain All Day Long gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za