+31

1108 Table Mountain Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leeuwen Street, Sentinel Apartments, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1108 Table Mountain Apartment is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad. Die woonstel bied uitsigte oor die middestad vanaf die privaat balkon.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die ateljee is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die aangrensende goed toegeruste kombuis bevat die nodige toestelle om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Bykomende geriewe van die woonstel sluit in handdoeke, linne, tee, koffie, suiker en basiese stortgeriewe vir gaste se gerief. 'n Haardroër en haartang is beskikbaar, en gaste kan 'n Marshall "Acton II" Bluetooth-luidspreker vir vermaak geniet. 'n Joga-mat word ook voorsien vir diegene wat op hul gemak wil oefen. Vir ekstra gerief is die woonstel toegerus met rugsteunkrag tydens beurtkrag, wat ononderbroke Wi-Fi verseker en die vermoë om toestelle te laai of ligte te gebruik, danksy 'n kragopwekker in die woonstel.

Die woonstel maak oop na 'n balkon met patiomeubels en pragtige uitsigte oor die grootste deel van Tafelberg en die stad. Die gebou bied ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkering vir motors.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 27 Leeuwen Street, Sentinel Apartments, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leeuwen Street, Sentinel Apartments, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a791d8e1573223be695bc5c0eac1f272a7df36f534a8a4e25263a562ba08185974de816bdb5179a422a233122304b08ac69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 27 Leeuwen Street Sentinel Apartments 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9238605 18.4157589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang