LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Table Mountain Guesthouse | LekkeSlaap
+38

Table Mountain Guesthouse

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Table Mountain Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Corrie M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie M
Besigheidsreis

Baie kort.

Ek het lekker gebly en alles was goed. Ek hou net nie van die idee om vooraf ontbyt te kies nie, want ek wil graag besluit waarvoor ek lus is wanneer ek aan tafel sit. Die crispy bacon was nie crispy nie en daar was wors in my bord, alhoewel ek dit nie bestel het nie. Ons moes melk en botter by die tafel langsaan kry, waarvan ek nie gehou het nie.

Vanaf R1 640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percheron-straat 19, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0072475c54d90738cc7ba40dad993a5647c0847652f7681fe32a2d7e2c4bd2c98569aae0dfcc3fce5412f3912dbacf03ec9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 640  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 19 Percheron Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.447301042154 18.726487728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!