Table Mountain Splendour

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Table Mountain Splendour is 'n B&B in Oranjezicht in Kaapstad wat deur die eienaar bestuur word.

Die gastehuis is ideaal geleë, net 'n entjie se ry van die middestad en verskeie besienswaardighede langs die Atlantiese Seekus. Verblyf by Table Mountain Splendour word in 3 uniek versierde kamers aangebied. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 'n ekstra lang koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer.

Elke kamer het ook WiFi. Ontbyt word in die eetarea langs die sitkamer met 'n kaggel bedien. Die gastehuis spog ook met 'n swembad en veilige parkeerplek vir motors.

Table Mountain Splendour is ideaal geleë net 4,5 km van die KIKS en die Kunstekaap-teatersentrum af, 6 km van die V&A Waterfront af en net 'n entjie se ry al langs die Atlantiese Seekus na die strande by Clifton en Kampsbaai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Table Mountain Splendour gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za