LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Table View Lodge | LekkeSlaap
+53

Table View Lodge

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 30 resensies vir Table View Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Pieter N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gerieflik.

Vriendelike ontvangs gehad. Skoon gerieflik en veilige parkering. Is goed geleë naby strand en eetplekke. Het uit hulle pad gegaan om te help met sak wat agter gebly het, terug te stuur.

Prudence B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Prudence B
Gesin met klein kinders

Stay was very nice, place is small, better for a single or couple only. No cooking facilities which was a bit of a challenge.

Otherwise friendly host, very nice place to stay in a very quiet area and within walking distance to the beach and mall.

Andre F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F

Baie gemaklik en stil.

Ons het lekker gebly en die mense was baie gasvry.

Dalene J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Had a fabulous weekend. A weekend I won't forget, the owners are really nice people. I could not ask for a better place, was super duper nice.

Edwina V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina V
Saam met vriende

Met die rustige atmosfeer kon jy nie anders as om vol nuwe energie terug huistoe te keer nie.

Ons een aandjie was baie lekker, was spyt ons moes al die volgende oggend huis toe.

Elreza W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elreza W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon en netjies.

Dit is 'n goeie opsie vir kort verblyf.

Chantel D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge is oortref.

Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vi rseker weer daar oorslaap.

Boniswa V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boniswa V
Gesin met klein kinders

Pleasant stay.

It was a great experience.

Andre V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, dankie.

Was fantasties, gerieflik en naby als.

Chemondre Z - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chemondre Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en stilte.

Table View Lodge is fantasties!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and quiet.

Table View Lodge was awesome!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gail P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon, waarde vir geld en uitstekende diens.

Table View Lodge is 'n wonderlike plek om te bly. Die gasheer is vriendelik en die lodge is baie mooi. Het elke oomblik geniet en die lodge is naby die strand en die winkels.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Safe, clean, value for money and great service.

The Lodge was a great place to stay. Friendly host and beautiful place - enjoyed every moment spent at the lodge, near to the beach and shops.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Table View Lodge's terugvoer

Hello Gail,

We are happy to you hear that you enjoyed your stay and our hospitality at Table View Lodge. We hope to see you soon.

Kind Regards,
Taryn Steyn
Table View Lodge

Table View Lodge
Lize D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lize D
Enkelreisiger

Netjies.

Daar was 'n partytjie by die plek langsaan, so die eerste aand kon ek nie slaap nie. Kar moes buite parkeer word.

Table View Lodge's terugvoer

Dear Lize,

It is a pity that you did not enjoy your time at Table View Lodge.

We hate it also when someone is inconsiderate and noisy to others, hence why we did something about the noise. I called the neighbor and got the noise to be stopped just after 22:00.

I'm surprised you marked the location as 1 star as this was your own chosen location? Location is subjective and is close to the beach, the mall and a restaurant.

We are in the process of adding off-street parking facilities.

Regards,
Table View Lodge

Table View Lodge
Johannes L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful stay at Table View Lodge.

Clean and tidy and well kept. One point of criticism: it is not ideal to park on the street; maybe look at that for peace of mind.

Tina P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tina P
Saam met vriende

Nie waarde vir geld.

Voel baie ingehok. Baie knap. Kyk vas teen 'n muur. Geen TV-sein. Miere in kombuis. Kombuis wasbak ontoerykend.

Chris R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R

Heerlik gemaklik.

Dit is baie privaat en was heerlik gemaklik.

Table View Lodge's terugvoer

Hello Chris, baie dankie vir die positiewe resensie.

Ons sien julle weer.

Table View Lodge
Melinda D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie lekker gebly en dit is baie netjies. Ek sal die plek regtig aanbeveel.

Table View Lodge's terugvoer

Hello Melinda, ons is bly om dit te hoor, dankie.

Table View Lodge
Johann L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ruim en goed toegerus, voldoen aan ons behoeftes.

Sean T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Gesin met klein kinders

Verblyf was baie gemaklik en het aan alle verwagtinge voldoen.

Ek was baie gelukkig en beïndruk met die ligging, dit was naby alles.

Table View Lodge's terugvoer

Hi Sean,
Thank you very much for your positive review. We are very happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future.

Table View Lodge
Vanessa N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en skoon, alles baie lekker.

Sal definitief weer besoek en die plek aanbeveel. Nie lank genoeg daar om al die geriewe te benut nie, maar sal volgende keer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very private and clean, all in all very nice.

Would definitely use it again and recommend the place. Not there for long enough to enjoy all the facilities, but will next time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Table View Lodge's terugvoer

Dear Vanessa,

Thank you for your review. We are very happy that you had an enjoyable stay with us.

We look forward to seeing you again in the future.

Table View Lodge
Twane' S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Twane' S
Gesin met tieners

Aangenaam.

Gerieflik en cozy, sal enige tyd weer daar bly of iemand voorstel om daar te bly.

Table View Lodge's terugvoer

Dear Twane,

Thank you for your review. We are very happy that you had an enjoyable stay with us.

We look forward to seeing you again in the future.

Table View Lodge
Hannelie F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie F
Besigheidsreis

Uitstekende kamers.

Die omgewing was aangenaam en die personeel vriendelik en behulpsaam.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Rooms are excellent.

Rooms are excellent, the environment was pleasant and the staff friendly and helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Table View Lodge's terugvoer

Dear Markos,

We are happy you had an enjoyable stay with us. Thanks so much for the review.

We hope to see you soon again.

Table View Lodge
Susan E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel bevredigend ons het dit geniet.

Dit was 'n kort verblyf, dus kon ons nie regtig enige klagtes of tekortkominge vir die 2 dae ervaar nie. Was dankbaar vir die goed wat ons egter daar vergeet het, deur hul herinner te word voordat ons te ver weg was dit te kon gaan afhaal. Dankie by voorbaat.

Hannelie E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese ruim kamer en goeie fasiliteite.

Ons het die verblyf baie geniet. 'n Paar punte wat egter gepla het, soos geen binneparkering, motor moet buite in straat staan. Eienaar was baie paranoïes oor betaling vooruit, selfs voordat ons daar aangekom het en dan het hy die vereistes ook verander van EFT na Kontant, en weer terug na EFT. Die positiewe kant is dat die kamer baie lekker ruim is en die erf met swembad baie netjies en wel aanbeveelbaar.

Sam V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam V
Enkelreisiger

Baie rustig en skoon en naby winkels en geriewe.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Lekker sentraal geleë. Wooneenheid daagliks skoongemaak behalwe Sondae en publieke vakansiedae. Eenheid is goed toegerus vir selfsorg. Al wat ek gemis het is die beperkte TV-kanale aangesien ek baie tyd in die woonheid-eenheid spandeer het.

Table View Lodge's terugvoer

Hallo Mr van den Berg.

Ons is bly om te hoor dat jy n goeie verblyf oor Desember gehad het.
Alles van die beste vir 2017 en jou toekomende planne.

Beste,
Charl en Taryn

Table View Lodge
Ellen D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ellen D
Saam met vriende

Table View Lodge is net 'n oornag-geriewe.

Sien gerus die sterre.

Table View Lodge's terugvoer

Thanks for your response.
We always strive to improve the lodge and quality as the business grows from strength to strength.
Our units are comfortable and long stayers love it.

Table View Lodge
Genevieve A - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve A

Lieflik!

My dogter (18) was beïndruk, en almal weet tieners is moeilik.

Johnny C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johnny C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was nie sleg nie, maar privaatheid vir meer as 2 persone is 'n probleem.

Die verblyf is nie sleg nie. Die parkeerplek is baie ver van die kamers af en alles moet ingedra word. Voertuie staan buite in straat wat dalk 'n probleem kan wees vir inbrake/diefstal en veral op bakkies ─ die spaarwiele word gesteel. Dit was die eerste selfsorgverblyf waar ons ook ons eie toiletpapier moes voorsien. Dit is 'n klein ding, maar kan baie ongerieflik wees as jy nie daarvan weet nie (soos in ons geval). Verder is dit nie 'n slegte plek om te bly nie. Baie sentraal en naby sentrums.

Koos B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een week wat ek lank sal onthou.

Baie netjiese plek, alles skoon. Die kamer was presies wat ons benodig het. Privaatheid was 100%. Kom en gaan soos ons wil. Baie vriendelike persone aan bestuur. Het twee dae vooruit bespreek en uiteindelik nog drie nagte daar oorgeslaap.

Andre J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Die prentjies is baie verleidend.

Table View Lodge's terugvoer

Ongelukkig was jou eenheid uit bespreek op dieselfde tyd, dus toe verskaf ons julle 'n soortgelyke eenheid.

Table View Lodge
Magda S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Kan gerus handdoeke meer ruil en sorg dat daar altyd 'n ekstra rolletjie toiletpapier is.

Nie gerus met motor buite op sypaadjie nie.

Table View Lodge's terugvoer

Hello Magda, dankie vir U resensie. Ons streef daarna om altyd om te verbeter waar moontlik.

Die eenheid is selfsorg. As 'n komplimentêre diens aan te bied gee ons basiese beginsels soos tee, koffie , suiker , 2 x toiletrolle. Handdoeke word elke 5 dae geruil wat BnB standaard is.

Table View Lodge
was R800
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthus-weg 8, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1ZWRlNjIwLWUxOTktNDFmZi04NWYyLWY4MTQxMTYzMTcwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -33.82205 18.49305
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!