Tahora Sleepover
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 029 per nag (vir 5 persone)
Beskrywing
Tahora Sleepover is in die stil woonbuurt, Magalieskruin.
Die huis het 4 gastekamers. Een kamer het 'n dubbelbed en die ander 3 het driekwartbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die huis het 'n sitarea met 'n TV, 'n eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas. Handdoeke, linne en toiletware word voorsien.
Gaste kan heerlik in die swembad afkoel of kuier by die braai-area. Daar is ook 'n gimnasium.
Die gastehuis is net 7 km van Wonderboom Lughawe af en 'n pendeldiens kan gereël word. Die N1 en Rustenburg se snelweë is ook net ongeveer 5 km ver. Die eenheid is net 1 km van die Kollonade mall en 5 km van Montana Hospitaal af, dus is dit ideaal vir gaste wat geliefdes in die hospitaal besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Tahora Sleepover sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Tahora Sleepover het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Magalieskruin Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom