Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Takkraal Accommodation

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Takkraal, Seodin-weg 109, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Takkraal Accommodation bied 'n selfsorg-eenheid vir gaste in Kuruman, 'n dorp in die Noord-Kaap. Die eenheid is tussen die Kalahari Hoërskool en Kuruman Mall geleë.

Verblyf word aangebied in 'n eenslaapkamer-eenheid met 1 koningingrootte-bed en 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het 'n aparte kombuisie met 'n driekwart-bed. Wasgoedgeriewe, veilige parkeerplek en 'n privaat braai-area is beskikbaar. 'n Lessenaar en gratis WiFi maak dit ideaal vir gaste om admin-werk te doen.

Die bestuurder en eienaar bly op die perseel en is deel van die plaaslike buurtwag. Die eiendom het ook 'n alarmstelsel vir ekstra sekuriteit en om gaste te gerus te stel.

Die eiendom het 'n omskakelaar wat krag voorsien vir 'n lig en prop vir die waaier en 'n skootrekenaar gedurende beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Takkraal Accommodation sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Takkraal Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 8

Ligging

  • Takkraal, Seodin-weg 109, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Takkraal Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Takkraal, Seodin-weg 109, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmZTZmMTA2LTA2YWUtNGMxZS1hYWRlLTFhZjM5Mjg1NmJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 Takkraal Seodin Road 109 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.43254261211 23.442341530094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem