Tala Collection Private Game Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tala Collection Private Game Reserve is in 'n wildbewarea in die heuwels van 'n stil plaasgemeenskap, sowat 70 km vanaf Durban in Kwazulu-Natal, geleë. Met 'n mengelmoes van akasia-doringveld, oop grasveld en vleiland op Tala, bied dit voortreflike uitsigte van wilde diere en voëls - 'n puik kombinasie vir perfekte foto's.

Gaste kan kies uit verskeie gemaklike lodge-kamers wat uniek versier is en wonderlike geriewe, onder meer tee- en koffiemaakgeriewe en en suite-badkamers, bied.

Al die etes word by Tala Restaurant bedien. Aandetes moet vooraf bespreek word. Alle etes en drankies kan aan die einde van jou verblyf by ontvangs vereffen word.

Konferensiegeriewe is vir 250 afgevaardigdes beskikbaar, asook 2 trouvenues waarvan een 140 gaste kan akkommodeer en die ander een 100 gaste.

Doendinge sluit wildritte, 'n insek-, asook 'n natuurroete, 'n bosuitstappie, die vang, ring en monitor van wilde voëls en 'n rotspoel in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tala Collection Private Game Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R970 per nag (plek vir )

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false