Tala Manzi Wildsplaas Karee Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Tala Manzi Wildsplaas Karee Camp het nie elektrisiteit nie en is nie omhein nie.
- Vodacom-selfoonsein is beskikbaar.
- Gaste mag nie hul eie drankies in die kroeg inbring nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Streng inklok- en uitkloktye geld en reëlings moet getref word indien gaste vroeër wil inklok of later wil uitklok.
- Wildritte kan gereël word op versoek en teen ekstra koste.
- Ontbyt, aandete en pieknieks kan gereël word op versoek en teen ekstra koste.
- Let asb. dat die pad wat na Tala Manzi Wildsplaas Karee Camp lei 'n grondpad is en gaste word aangeraai om 'n bakkie, SUV of 4x4 te gebruik. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N4, Driefontein Farm, Groot Marico, 2850, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang