Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Talbot Trout Farm

Agapanthus Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is in 'n pragtige omheinde tuin geleë, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toiletware. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasyskas en -stoof in, en die gesellige sitarea het 'n kaggel. Die kothuis het 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die rivier, waterval en damme is naby geleë.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar vooraf reëlings moet getref word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is pragtig en privaat met 'n uitsig oor 'n dam vol reënboogforel. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toiletware. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasyskas en -stoof in. Die kothuis se elektrisiteit word deur sonkrag voorsien. Daar is 'n etenstafel met 6 stoele, en die gesellige sitarea het 'n kaggel en 2 ingeboude rusbanke vir 2 ekstra gaste. Die pragtige stoep het 'n Weber-braai en 'n uitsig oor 'n privaat dam waar gaste alleen kan visvang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar vooraf reëlings moet getref word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rose Kothuis
Vanaf
Vanaf R6 000
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Rose Kothuis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 2 badkamers wat elkeen 'n aparte bad en stort het. Daar is 'n sitarea, 'n eetarea met 'n kaggel, 'n toegeruste kombuis en 'n stoep wat oor die Hoëveld uitkyk. Daar is ook 'n boma met 'n braai-area. Die beskutte tuin bied genoeg ruimte aan honde om die speelarea te geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar vooraf reëlings moet getref word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein-pad, Talbot Forelplaas, Machadodorp, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8edd54b025579ad8c85c31e24235c88a766dc4c1012407d8d65d1871306be61624727b3d020caff0514765fcdbe6191c94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Elandsfontein Road Talbot Trout Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5590738 30.2325514
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem