Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tallie House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
WiFi.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi word gehef. Dit moet apart oorbetaal word voor die inklokdatum, saam met die breekskadedeposito.
Deposito sal binne 2 tot 3 dae terugbetaal word na genomineerde bankrekening.
Geen vuil skottelgoed of vullissakke in die huis agter gelaat word nie. Daar geld 'n R500-boete.
Vlekke op beddegoed wat nie uitgewas is nie - R300-boete
Breekware wat gebreek of weg is sal volgens items se aankoopprys verhaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 70, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnTtF2bwaEcH2hdJXk3C4oJ5zlM14ZMxc5Smq1NPtkNzXxmAUR3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 14) 13 5 1 5 70 Main Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.822459196832 20.023854564803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem