Tamboti HL145

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tamboti HL145 is 'n selfsorg-dakwoonstel wat smaakvol versier is en in die pragtige, veilige Simbithi Ekolandgoed in Ballito geleë is.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die selfsorgkombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele. Die leefarea het lugversorging, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die sitkamer lei na 'n onderdakpatio met stoepmeubels en lieflike uitsigte.

Daar is 'n dubbelmotorhuis wat kan sluit en die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Let wel dat gebruik van die Jacuzzi verbode is. Dié kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Tamboti HL145 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tamboti HL145 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 821 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false