Tamboti Retreat
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 29 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Shona Langa Natuurreservaat, H10 Tamboti-weg, Rietgat Plaas KQ 563, erf 97, Bela-Bela, 0480, Limpopo
-
Vanaf
R3 400R2 267 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Tamboti Retreat is ’n lieflike selfsorglodge vir 8 gaste in die Shona Langa Natuurreservaat, ongeveer 55 km vanaf Bela-Bela. Hierdie reservaat het 29 wildspesies en 140 voëlspesies. Daar is verskeie aktiwiteite om gedurende verblyf hier te geniet.
Hierdie ruim dubbelverdiepinglodge beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed. Daar is bad- en stortgeriewe in die badkamers. Die ten volle toegeruste kombuis het toebehore om etes te kook, insluitend ’n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Die hoofleefarea lei na die vermaakarea waar daar ’n swembad, bosbraai en tuinlapa is. Daar is ook ’n stoep met ’n ingeboude braai. Die lodge het lugversorging en ’n TV met DStv Premium-kanale. WiFi is beskikbaar.
Let dat wildritte nie voorsien word nie, maar die plaas is 'n privaat natuurreservaat en 'n kaart word voorsien wat gaste saam met hulle kan neem wanneer hulle op die plaas rondry. Al die paaie is duidelik gemerk. Daar is 'n spoedgrens van 25 km/h vir die veiligheid van die diere.
Soms kan gaste die 5 vlakvarke op die perseel sien wat die lodge kom besoek. Die plaas bied baie om te doen, soos wildkyk, die vleilande besoek en visvang by die vang-en-vrylaat-damme waar daar braaigeriewe is. Gaste kan ook hier fietsry en stap.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
LED-lampe, 'n rugsteunkragstelsel vir die WiFi, sowel as 'n gasstoof en gasketel is beskikbaar tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicoleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Shona Langa Natuurreservaat, H10 Tamboti-weg, Rietgat Plaas KQ 563, erf 97, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Tamboti Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Shona Langa Natuurreservaat, H10 Tamboti-weg, Rietgat Plaas KQ 563, erf 97, Bela-Bela, 0480, Limpopo