LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tamboti River Lodge | LekkeSlaap
+42

Tamboti River Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Tamboti River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elana S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Ongelooflik.

Hierdie plekkie is ongelooflik. Ons het so 'n lekker tyd gehad. Alles was netjies, skoon en so mooi. Die uitsig en huis is pratig ingerig en perfek vir 'n groot groep mense of selfs groot familie. Ek sal dit vir seker aanbeveel en ons gaan definitief weer hierdie plekkie besoek. Well done julle!

Heibre V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heibre V

Ongelooflike tyd gehad in luukse lodge.

Tamboti River lodge was 'n belowende ervaring. Lodge is asemrowend en was beter as wat die beskrywing op die website is. Sal definitief teruggaan.

Tamboti River Lodge's terugvoer

Dankie Heibre, julle was puik gaste. Sien uit dat julle sommer gou weer sal kom kuier.

Tamboti River Lodge
Johan S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Besigheidsreis

5 ster op sy beste.

Mooiste uitsig op die Krokodilrivier. Vroegoggend 3 leeumannetjies gesien. Huis baie gerieflik en kan sien daar is nie geld gespaar op die afwerkings nie! Sal vir seker weer gaan draai wanneer geleentheid kry.

Lorna C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna C

Incredible experience.

Our family group experience of Tamboti River Lodge was far more than expected. The lodge itself is beautifully designed for larger groups to be together and private at the same time. The staff is delightful and helpful in every way. The wildlife cannot be more incredible with crocodile, hippo, lions, giraffe, rhino, elephant and all sorts of buck and birdlife pass by the lodge. Our private game drives were very insightful as our driver was very knowledgeable. I would suggest the lodge consider adding to their kitchen a basket that could be taken on safari drives, including thermoflask and cups. This would be helpful for international visitors who are not equipped for early morning game drives. I would suggest better lighting upstairs in the games room.

Tamboti River Lodge's terugvoer

Dear Lorna,

Many thanks for your fantastic review of Tamboti River Lodge. We are pleased that you had a great time and also enjoyed the wildlife. We are well equipped for a game drives with stainless steel mugs, tumblers and also a flas. I apologize if it was maybe hidden somewhere in the house and the staff didn’t mention where it can be found.

We hope to welcome you again in the near future.

Tamboti River Lodge
Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 111, Mjejane Privaat Wildreservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYgytg00QOSbwgSC4V69WuaX02XaYl0hi3mGyk4uiUNoWRxU7D4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000  per nag(plek vir 10) 4 5 1 5 Stand 111 Mjejane Private Game Reserve 1330 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.380807920466 31.710995435715
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!