Tanagra Wyn & Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tanagra is 'n idilliese wyn- en gasteplaas in die McGregor-vallei wat aan gaste 'n egte plattelandse ervaring bied.

Tanagra bied luukse verblyf aan wyn- en natuurliefhebbers.
Al ons blyplekke het privaat stoepe en kaggels, volledige toegeruste kombuisies, elektriese verwarmers en waaiers.

In die somer kan gaste in ons swembad of in die plaasdam afkoel. Daar is ook pragtige wandelpaaie na afgesonderde plekkies. Ander doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk en fietsry in.

Ernstige voetslaners kan in die aangrensende Vrolijkheid Natuurreservaat langer staptogte of bergfietsroetes aandurf. Tanagra is 'n wynplaas wat deur wingerde, natuurlike fynbos en berge omring word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tanagra Wyn & Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za