LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tarantula Guesthouse | LekkeSlaap
+57

Tarantula Guesthouse

Eenheid 1
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die eenheid het lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n bank vir 'n kind om op te slaap, asook 'n kot vir 'n baba op versoek. Die kombuis is volledig toegerus en maaltye kan by die etenstafel genuttig word. Daar is 'n TV met DStv. Die eenheid het 'n ingeboude braai, maar nie 'n swembad nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het lugversorging vir gaste se gerief en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n bank vir 'n kind om op te slaap, asook 'n kot vir 'n baba op versoek. Die kombuis is volledig toegerus en maaltye kan by die etenstafel genuttig word. Daar is 'n TV met DStv. Die eenheid het 'n ingeboude braai, maar nie 'n swembad nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 'n oopplan-ontwerp en is gerieflik gemeubileer vir 4 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed onder en 2 enkelbeddens in die solder. Bababedjies is op versoek beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus en maaltye kan by die etenstafel genuttig word. Daar is 'n TV met DStv en buite is 'n braai-area en 'n privaat swembad. Die eenheid het ook 'n volledige badkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHDak9E3VRQkWkhWfCoBYWXMh4e5aeVuiAu60fXg3bZbCC5O1Ks?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 184 5 1 5 7 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.472463217874 19.779401868582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!