LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tarentaal Lodge | LekkeSlaap
+26

Tarentaal Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 10, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tarentaal Lodge is aan die rand van die rustige plattelandse dorpie Albertina geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne atmosfeer. Albertina is nie ver van die N2 af wat deur die skilderagtige Tuinroete lei nie.

Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers met hul eie badkamers. Twee van die kamers het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ander kamer het 'n kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Twee van die kamers is vrystaande kamers naby die swembad en een van die kamers is verbind met die hoofhuis en het 'n aparte ingang.

Die lodge spog met mooi koloniale argitektuur. Daar is direkte toegang tot die stoep waar gaste kan ontspan en kyk hoe die suikerbekkies drink of waargaste kan agteroor sit en die rustige natuur geniet. Die voëllewe is volop. Freekie, die janfrederik, besoek jou dalk net vir 'n happie kaas. Tarentale en patryse kondig hul aanwesigheid in die tuin aan en gaste kan die bloukraanvoël hoor.

Die lodge het 'n swembad vir die warm somersdae. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marshstraat 10, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 10, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa195748586734f5a00d0050012ba34eb4b53bfb77adf9a6ec5b84df1692950bbec3e479c9e6a8cdcbdd13107aad930b58db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 10 Marsh Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.201270718352 21.591741622592
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!