Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaalrand Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Tarentaalrand Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pierre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Gesin met klein kinders

No hassles, only enjoyed it.

Very comfortable stay. Feels like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Dis regtig 'n gerieflike plek met genoeg spasie vir almal. Die swembad en lugversorging is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P
Saam met vriende

Sal weer wil gaan.

Ek sal beslis aanbeveel aan almal, vreeslike mooi plekkie, baie netjies en alles wat jy nodig het. Gasvryheid uitstekend. Ben 'n ou honde vriendjie wat saam kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M
Saam met vriende

Nice place — loved it.

Just ons observation that can be considered is to have water available in the fridge upon arrival it would be a nice touch to have something cold after a road trip. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Baie lekker en gerieflike oornag verblyf. Sal dit ook aanbeveel vir langer verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elana.

Ons het op kort kennisgewing bespreek en was vriendelik ontvang al het ons laat aangekom. Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflike blyplek.

Pragtige plek. Marinda is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Die plek is baie goed toergerus. Die enigste probeem is dat die parkering baie knap is. Voertuie van vandag is baie groot en het spasie nodig om te parkeer. Beveel die plek beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek, maar daar is foute.

Ongelukkig was die plekmatjies baie vuil. Die skoonmaakdienste is nie op standaard nie. Braairooster was ook vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plekkie.

Plekkie is pragtig en intiem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met vriende

Wow! Wat 'n heerlike blyplek. Sou graag meer as 1 aand daar wou oorbly.

Dit is 'n lieflike, goed toegeruste, 2-slaapkamerwoonstel. Met 'n swembadjie en 'n gerieflike braaivleishoekie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was ideal for launching the journey into the Kgalagadi; near the shops etc. Good space to repack and get ready.

Reception was friendly. Accommodation clean and functional. Bed comfortable. Good space for repacking the car as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam na 'n lang dag op die pad.

Wat n aangename verrassing na 'n lang dag op die pad. 'n Ware oase en baie ruim, dit laat mens huistoe verlang en neem jou jare terug, met al die nodige plus nog meer van wat nodig is. Afkoel in die swembad en dan braai daarna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met vriende

Tarentaalrand Gastehuis is beslis 'n plek om aan al jou vriende aan te beveel.

Marinda en Roelof se gasvryheid was vir ons beslis iets wat uitgestaan het. Die gastehuis is in 'n stil area geleë en absoluut die moeite werd. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan B
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Die verblyf is baie goeie waarde vir geld. Daar is lugversorging in al 3 groot vertrekke. Die eie persoonlike braaier is definitief 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verna D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, exceptionall and comfortable. All Covid-protocols adhered to

Warmly welcomed into a spotlessly clean and comfortable accommodation. Definitely recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs in 'n huislike atmosfeer.

Die plekke is goed toegerus en die gasvrou het jou onmiddellik tuis laat voel. Rustige omgewing en beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet. Oulike gasvrou!

Netjiese omgewing. Stil buurt. Naby Kalahari Mall. Was baie goed ontvang en het tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O

Pragtige gerieflike blyplek.

Die uiters smaakvolle gastehuis is baie volledig toegerus om in al jou behoeftes te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie netjies gastehuis, sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Sal self beslis in toekoms weer daar oorslaap. Gasvryheid van hoë gehalte. Netjies en skoon plek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Gesin met klein kinders

Ruim, netjies en baie doelmatig met mooi binneversiering.

Dit het gevoel na huis weg van huis. Dankie vir vriendelike ontvangs en 'n heerlike snoesige nagrus na 'n heerlike kampervaring in die Kgalagadi. Ons tweede besoek, en ons sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie S
Saam met vriende

Tarentaalrand Guesthouse is 'n heerlike oornagplek na 'n lang reis - dit sal ook uitstekend wees vir 'n paar dae se oorbly.

Goed toegerus - alles netjies en in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die gasvrou is aangenaam, professioneel en hulpvaardig. Selfs die inwonende Engelse bulhond verwelkom mens letterlik met 'n lang omhelsing! Akkommodasie goed, netjies en skoon. Beveel groter yskas/vrieskas aan, huidige kroegyskassie te klein vir reisigers se voorraad. Sekuriteit aanvaarbaar. Ligging uitstekend: stil omgewing en naby die Kalahari mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die gastehuis is uitstekend. Bied jou alles wat jy benodig en nog meer. Ons was hartlik ontvang deur die eienaar en voel sommer dadelik tuis. Niks is te groot moeite nie en jy word op die hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Value for money and homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine N
Gesin met tieners

Perfek vir 'n lekker naweek kuier saam familie.

Alles was presies soos in die advertensie. Die gasvrou was baie verwelkomend. Heerlike lugversorging en swembad vir warm weer. Baie mooi ingerig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S
Gesin met tieners

Fantasties.

Ongelukkig was die eienares met vakansie, daar was wel iemand om vir ons oop te sluit. Die huis was baie mooi skoon en netjies. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette F
Gesin met tieners

Dit was asemrowend lekker om daar te bly.

Dit is 'n lekker tweeslaapkamer selfsorg-eenheid en ons was hartlik verwelkom en alles was mooi skoon en dit is naby die Kalahari Mall en ons het geen probleme met veiligheid gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons is dadelik tuis laat voel en die sjerrie op die bed tafeltjie uit die boonste rakke en baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice welcome.

Very nice rooms. I definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Josling-straat 13, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYzkwMDU3LThkNzYtNDQzMy05MTg5LTk1MDFkZTUxMzg3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 13 Josling Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.449144275923 21.25495877791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem