Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taringa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Die gasheer is 'n opgeleide toergids en akteur.
Branderplanklesse kan op versoek gereël word.
Rook is verbode in die woonstel.
Let asb. dat die eiendom omgewingsvriendelik is. Die eienaar gebruik geen giftige metodes om insekte soos muskiete, kakkerlakke, miere ens. te vernietig nie. Ons doen die beste wat ons kan om die verblyf skoon en vry van die bogenoemde te hou, maar kan nie 'n volledig kakkerlak- of muskiet-vry plek waarborg nie. Inteendeel ons wil gaste hê wat eendersdenkend is en wat omgee vir die omgewing.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 320
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yarmouthweg 14, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfpAkuiA6ZNu2AqoMySkOoGIL2mkJuvUnjWmSBHvXfY7TrojKPc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 3 mense 3 5 1 5 14 Yarmouth Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.100189 18.474421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem