Tarkshay Hospitality
14 gaste
5 slaapkamers
9 beds
5 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Threadneedle Street, Tongaat Beach, Durban, 4405, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tarkshay Hospitality is 'n selfsorghuis met 'n welige tuin en 'n 180-grade see-uitsig in Densainagar. Die huis is net 1,6 km vanaf La Mercy-strand en 1,8 km vanaf Casuarina-strand en spog met 'n stoep, privaat parkeerplek en gratis WiFi.
Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. 3 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 in die kombuis. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slim-TV met stroomdienste.
Die balkon bied 'n pragtige uitsig oor die see en is die ideale plek om die sonsondergang te bewonder. Die res van die perseel is groot en ideaal vir kinders om rond te hardloop en te speel.
Die Umhlanga-vuurtoring is 16 km ver en Kings Park-stadion is 32 km ver. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe, net 10 km vanaf Tarkshay Hospitality. Die Moses Mabhida-stadion 33 km ver en die Durban ICC is ook minder as 33 km ver.
Ligging
- 16 Threadneedle Street, Tongaat Beach, Durban, 4405, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Threadneedle Street, Tongaat Beach, Durban, 4405, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang