Panorama-roete Akkommodasie by Tasselberry | LekkeSlaap
+10

Tasselberry

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 52, The Rest, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tasselberry is op The Rest Landgoed in Nelspruit en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Dié selfsorgwoonstel het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, induksie-stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n enkelbed, 'n TV met DStv en WiFi.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Tasselberry sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erf 52, The Rest, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 52, The Rest, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf55e65a1794674ca9874322456ede93352507ddb2ba1140af6b8589c3b4ae0f38b45facc2aaba28c72e224ac9e84dcd9a7cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 3) Plot 52 The Rest 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.521549081111 30.984385984124
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za