Ermelo Akkommodasie by Tasso's Gastehuis | LekkeSlaap
+30

Tasso's Gastehuis

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tasso's Gastehuis is ’n ou herehuis in Ermelo wat gehalte-verblyf bied, ideaal vir sakereisigers, oornaggaste en gaste wat by hul familie kuier. Die huis spog met ’n pragtige groen tuin wat ’n rustige atmosfeer skep.

Die gastehuis het 3 slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied.

Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en ’n volledige en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Daar is ook ’n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n TV in die kamer met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n mikrogolfoond en tee- en koffieskinkbord. Die kamer het ’n TV met DStv, 2 gemaklike stoele en gratis WiFi.

Die derde kamer het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv, asook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike eetkamer en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Tasso's Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Tasso's Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ399bQf1B1f7EcxhNbgwvv0FExKKSWyf2c3kQRmm2AQiCS0O1j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 32 Taute Street Ermelo 2350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.525784 29.990809
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za