+44
Selfsorg in Langebaan

Tasties

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle geriewe word op gaste se eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of wettige verantwoordelikheid hoegenaamd vir enige skade, verlies of beserings wat opgedoen word as gevolg van die gebruik van die geriewe, of vir enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie vakansiehuis of op die eiendom mag ly nie.

Rook is streng verbode.

Troeteldiere word nie in die vakansiehuis toegelaat nie, behalwe met vooraf reëling vir gidshonde wat gesiggestremde gaste help.

Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Handdoeke wat voorsien word, is slegs vir gebruik op die eiendom en mag nie op die strand gebruik word nie - gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die sleutel- en breekskadedeposito word gewoonlik binne 10 werksdae na vertrek terugbetaal.

Die volgende word nie by die eiendom toegelaat nie:

Enige kommersiële aktiwiteit, spanbou-geleenthede, partytjies of disko's

21ste verjaardagpartytjies

Matriekbyeenkomste (selfs na eindeksamens)

Vrygeselpartytjies

Gaste onder die ouderdom van 21 sonder toesig van volwassenes

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 395
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 395
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 395
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1 Flamingo Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01a21e68b1ebd7d38dbccf73899579717fdc2c4588e914cbc7b01ca0fb5b424dc060a5cd1918ddd13448de459286318998c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 395 per nag (plek vir 8) 1 Flamingo Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.097362357077 18.03177317741
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang