Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tata Farm Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Tata Farm Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ronel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige huis weg van die huis.

Die eienaar, Saverio, en sy lewensmaat, Maggie, is twee dierbare mense. Ons het elke oggend ontbyt by die lodge geëet. Saverio is 'n uithaler kok. Sy anchovy, Italiaanse pasta is mamma mia! Ons het heerlik met Saverio en Maggie om die ontbyttafel gekuier. Dit is heerlik rustig en so stil mens kan die stilte hoor. In die aand gesels die jakkalse en nagvoëls. Die sterre is helder in die donker naghemel. Die conservation gebied het blou wilde beeste, sebras, impalas, blesbokke en koedoes wat vrylik rondloop en by die waterpunt langs die lodge versamel. Ons het met ons 4 dachshunds aan leibande ver ente gaan stap en die wild en natuur geniet. Die houthuis waarin ons gebly het, is baie netjies en goed ingerig. Die ander personeel, Sindy en Max, is baie vriendelik en het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Sindy het ons elke dag bederf met 'n pragtige skoon huis. Die WiFi was nie baie betroubaar nie. Die beurtkrag het ongelukkig veroorsaak dat die sein dikwels swak was. Veral MTN was baie moeilik bekombaar. Natrisha was ook 'n groot hulp tydens die bespreking van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tata Farm Lodge se terugvoer

Ronel, dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer by Tata Farm. Dankie vir die resensie ons waardeer dit. Baie voorspoed met julle toekoms. Hoop ons kan in kontak bly. Vriendelike groete. Saverio & Maggie

Tata Farm Lodge
Reinette G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gerus en dit was baie netjies en skoon.

Ons het WiFi gebruik maar kon nie stroomof iets aflaai nie want daar was net 10Gig beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, goeie ligging en baie privaatheid.

Lieflike aandete op 31ste gehad. Lieflike geselskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tata Farm Lodge se terugvoer

Thank you Anja and Martin for your nice comment. I'm looking forward to host you again. Kind regards.

Tata Farm Lodge
Sandra D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The amazing hospitality.

The owner of Tata Farm Saverio is a host of note, he went out of his way to make our stay perfect. The food was absolutely amazing, we had breakfast and made use of the lunch and dinner options, we were super spoiled! Nothing was too much for Saverio and his team, the main house was clean, everything we needed was in the house, the security is excellent, the garden is beautiful. We had a beautiful, stunning, amazing, fun-filled, blessed weekend. Saverio you and your team are superstars, we give you a 10/10 rating! And we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tata Farm Lodge se terugvoer

Thank you, Sandra, to have chosen Tata Farm as your gateway with your family.
To host people like you is absolutely a real pleasure because you demonstrated appreciation for the lodge hospitality and given friendship to our team.
You and your family arrived as clients and left as friends.
I wished I had always clients as you and I rate you 10 out of 10, as well

Tata Farm Lodge
Natasha F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig, mooi, skoon en die eienaars super vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift-weg, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArHES2MGhiI0BgyfUBPBic1SNY9ox7sbA9io23A4YbmFTi1Tz2s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 De Wagendrift Road Dinokeng Game Reserve 1000 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.443241789605 28.469240237729