Tatenda Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Kamer 1: En suite-gesinskamer
B&B
Kamer 2: En suite-dubbelkamer
B&B
Kamer 3: En suite-dubbelkamer
B&B
Kamer 4: En suite-kamer met 2 enkelbeddens
Ontbyt teen R85 per persoon.
Selfsorg-eenheid: Slaapplek vir 7 mense
Selfsorg
Selfsorg-houthuisie
Selfsorg
Dubbel en suite
B&B
Belasting en Ekstras
Hazyview val net buite die geïdentifiseerde malaria-area, maar dit is steeds 'n risiko. Sommige dokters verkies om pasiënte nie medikasie te laat neem nie, omdat dit die simptome van malaria kan versteek as jy dit kry, en ander glo weer in voorbehoud. Kontak asseblief jou praktisyn vir raad.
Gaste in selfsorg-eenhede kan ontbyt bestel teen 'n ekstra R85 per persoon.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
7 Dae voor verblyfdatum: verloor 100% van deposito
14 Dae voor verblyfdatum: verloor 75% van deposito
21 Dae voor verblyfdatum: verloor 50% van deposito
28 Dae voor verblyfdatum: verloor 25% van deposito
Slegs met ontvangs van 'n geskrewe kansellasie, insluitende bank besonderhede, sal terugbetalings gedoen word. Let asb. ons hef 'n 10% admin fooi vir alle terugbetalings.

Gaste wat na Tatenda Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 160 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za