Taunton House Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Taunton House is 'n 3 ster-gegradeerde instansie, in die gesogte voorstad Wembley in Pietermaritzburg geleë.

Ons bied 5 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n TV, lugversorging en verhitting en daar is genoeg parkeerplek agter elektroniese hekke.

Ons tariewe sluit 'n Kontinentale en warm ontbyt in en middag- en aandete is ook beskikbaar indien vooraf gereël.

Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing, waaronder die Nelson Mandela Standbeeld, Midmardam, Albert Waterval, Museums, Botaniese Tuine, Die Alan Paton Sentrum en Struggle Argiewe, African Bird of Prey Sanctuary, en Butterflies for Africa.

Pietermaritzburg is die gasheer vir spesiale sportgeleenthede soos die Comrades Maraton, die Midmarmyl, die Duzi Kanomaraton, UCI MTB Fietsrykampioenskappe en die BMX Kampioenskappe, wat besoekers van regoor die wêreld lok.

Ons is baie na aan The Cascades, die fietsrybaan vir die UCI Wêreldkampioenskappe, die Greys Hospitaal, Liberty Midlands Mall, verskeie regeringsdepartemente en plaaslike privaat skole, en na aan die middestad geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Taunton House Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false