Tava Lingwe Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Tava Lingwe Game Lodge is 35 km buite Parys op die R59, net 150 km van Johannesburg af, op 'n 170 hektaar wildsplaas geleë.

Dié lodge bied verskeie verblyfopsies, soos volledig toegeruste chalets en houthuisies met ablusiegeriewe. Daar is 2 swembaddens op die perseel. Wildritte, wat ons bekende leeus insluit, kan by ontvangs bespreek word. Romantiese skemerkelkies op die berg met sonsondergang kan ook gereël word.

Tava Lingwe het 'n a la carte-restaurant en 'n trou-venue met plek vir tot 150 gaste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Witborde
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tava Lingwe Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R450 per nag (plek vir 2)

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]