Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tava Lingwe Game Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Tava Lingwe Game Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johannes B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Tava Lingwe is 'n uitstekende kampplek. Ek sal dit baie sterk aanbeveel vir enige gesinne met jong kinders. Die atmosfeer is baie aangenaam en jy ontspan volkome. Verder is die restaurant en wildrit van uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marette T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Mooiste plekkie onder die son!

Wow wow wow, dit is die heerlikste plekkie onder die son. Alles is puik. Dankie, ons kom beslis weer. Julle almal is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecile E
Saam met vriende

Lekker plek.

Lekker plek. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel P
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies, veilig en lekker.

Tava Lingwe is 'n pragtige vakansieplek. Dit het al die nodighede om 'n lekker vakansie te hou en gee jou terselfdetyd die gevoel van in die bosveld te wees. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n rustige wegbreek. Kinders kan lekker swem en fietsry. Baie lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig gewees. Sal definitief weer soontoe gaan.

Dit was regtig baie lekker gewees, baie rustig. Alles is netjies en skoon, lekker baie plek vir kinders om met hulle fietse te ry. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Huisies is netjies, skoon en baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Ja, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Tava Lingwe is ons nuwe wegbreek plekkie, sal nie makliker weer iewers anders gaan nie. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd en sal almal aanbeveel om daar te gaan bly.

Ons is baie gelukkig gewees met die diens en dit was ten alle tye rustig. Mense is vriendelik en die reëls was nagekom. Dis so 'n lekker atmosfeer en sal enige tyd weer teruggaan. Beslis die geld werd, wildsrit was so professioneel gewees en die toergids het met geduld alle vrae beantwoord. Hulle het humor gehad en die hele tyd ons aandag gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlen P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker rustige naweek net so voor die besige werksweek begin.

Dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally S
Gesin met tieners

An affordable relaxing break away.

We went to relax (mom) and have fun (teens) and that's exactly what we did. The chalet was very basic but had all we needed. The staff were always friendly and helpful, and we enjoyed the game drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Friendly staff, delicious food and beautiful scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dániel L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dániel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste ontbyt, baie lekker wildritte, goeie eienaar wat na hulle gaste omsien.

Dit was baie lekker 'n rustige omgewing weg van die stad se geraas net om bietjie te gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Het ons naweek baie geniet, het reeds nog 'n bespreking vir Jan 2024! Uitstekende diens! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie goeie diens.

Amazing plek, baie vriendelik, skoon, bitter lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anastasia O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia O
Gesin met klein kinders

A place that is even better in real life and more beautiful than the photos than what is advertised on the web.

We were spoiled with the wonderful service, fun-filled activities, the cleanest swimming areas and play parks. The family which owns the establishment make you feel at peace. We were delighted by their stories and enjoyed every single moment there. Truly a wonderful experience. They even went to the extreme and assisted my daughter with aloe for her sunburn. A truly beautiful family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintus D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Would recommend this to everyone. The staff are extremely friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marwaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a beautiful getaway and highly recommended.

The owners engage with their guests, listen to feedback, and make improvements. The place is very well maintained, and the management and owners are always on standby and willing to assist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanie V
Gesin met klein kinders

Ideale wegbreek vir 'n naweek.

Almal is vriendelik en baie behulpsaam. Sal verseker weer gaan. Dit is baie rustig en die gebrul van die leeus kan in die aand gehoor word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig.

Die klein dingetjies wat ekstra was in die hut het dit regtig spesiaal gemaak. En die plek het wonderlik geruik toe ons instap. Die mense wat ons gehelp het (Dominque en Dries) was vriendelik en het ons baie gemaklik en tuis laat voel. Wonderlike werk wat hulle met die leeus doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, lodge baie skoon en netjies, flinke diens. Sal hom definitief aanbeveel.

Ons het vir 3 nagte oorgeslaap, dit was Nampo. Die kamer was lekker groot, al die geriewe was daar, het nie eers die TV gemis nie. Met loadshedding pomp hulle die water met 'n generator. Alles was mooi skoon en netjies. Die aandetes was heerlik. Dominique en haar span het mooi na ons omgesien, ons sal beslis weer daar gaan oorslaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melouise O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melouise O
Gesin met klein kinders

Awesome, awesome, awesome.

Dit is die perfekte wegbreek vir 'n gesin met kinders. Wildrit het ons vreeslik baie geniet. Die personeel is ook vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan E
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, uitstekend.

Tava Lingwe het ons verwagtinge oortref. Vriendelike eienaars en personeel, het soos vriende gevoel. Die gronde is skoon en netjies. Die tent waarin ons gebly het was netjies en het alles gehad wat 'n mens nodig het. Die ontbyt was vreeslik lekker. Ek moet die wildrit aanbeveel. Ons was tevrede met alles en sal beslis Tava Lingwe aanbeveel, goeie waarde vir geld en sal graag weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elfreda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfreda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en stil plek.

Natuur mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lollie O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lollie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek.

Awesome plek en baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tented accomodation was practical and ideal for a week stay - not having to bring a lot of camping gear. Well fitted out.

All was well, neat and clean. We truly enjoyed the stay. The only problem we had was that the bed was really uncomfortable. Not sure if it was only the one in our tent but should we go there again - we would choose a different tent. Ablution was so clean and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic . - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic .
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vervrissend, sorgvry en uitstekend.

Uitstekende personeel, vriendelik en voel soos familie. Sal altyd gebruik maak van Tava Lingwe Game Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cinta B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, goed geleë blyplek.

Die ontvangs is baie vriendelik, en behulpsaam. Skoon, netjiese eenhede. Lekker ge-oornag op pad Nampo toe. Lekker omgewing om ook fiets te kan ry. Ligging naby aan Parys en Nampo. Ons kon leeus in die verte ook gehoor het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker gekuier, gerus, geëet.

Ons wou nie huis toe gaan nie. Beveel Tava Lingwe beslis aan vir enige iemand wat wil wegkom van die harwar van 'n besige lewe. Ons het as vreemdelinge gegaan, maar voel of ons familie agterlaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beth B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tydjie daar geniet.

Baie netjiese plekkie en vriendelike eienaars en werknemers. Plekkie was baie netjies en die gronde pragtig versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyra B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyra B
Saam met vriende

Baie netjiese perseel en vriendelike mense. Gesellig en het baie lekker gekuier. Baie aktiwiteite om te doen en smaaklike kos by die restaurant.

Die aktiwiteite soos die wildritte en die skemerkelkies op die koppie het ons verwagtinge oortref. Ons chalet was volledig toegerus en ons het baie lekker gebly en gekuier. Ons sal graag weer Tava Lingwe besoek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlinn J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlinn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is literally a world away and it is absolutely worth it!

Not only is it value for money but it is amazing. They think of everything for you. From dishwashing liquid to a broom and dustpan right down to a chopping board. I will gladly stay there again as it was amazing. I loved it! You don't get better than this, I must say. I was so sad to leave.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is letterlik wêrelde weg en is absoluut die moeite werd!

Nie net is dit waarde vir geld nie, maar dit is amazing. Hulle dink aan alles vir jou. Van skottelgoedseep tot 'n skoppie en besem en 'n snybord. Ek sal graag weer daar bly aangesien dit amazing was. Ek was mal daaroor! Jy kry nie beter as dit nie, moet ek sê. Ek was so hartseer toe ek moes gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Baie awesome en is baie vriendelik.

Baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi plek. Sal gerus weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tava Lingwe is nog een van die kosbaarste juwele in die Vrystaat.

Dis absuluut 'n voorbeeld van Shalom (vrede) en “wholeness”! Ons verblyf by Tava Lingwe Game Lodge kan ons net opsom in een woord: amazing. By Tava Lingwe Game Lodge is ons verwelkom met soveel gasvryheid. Ons kon die Shalom, die rustigheid, “harmony” “wholeness” en “tranquility” oral sien en ervaar. Tava Lingwe is pynlik netjies en skoon. Die chalets en kampplekke is goed geleë en skoon en al die ablusieblokke is skoon en baie mooi binne. Die kampeerders was rustig ons het hulle nie eens gehoor nie, net gesien. Ons het die voëlgeluide baie geniet en vir ons was dit 'n amazing bonus om elke oggend deur ons honeymoonsuite se venster die son te kon sien op kom. Ons honeymoonsuite was so awesome en mooi. Ons het elke oomblik daar vreeslik geniet en Tava Lingwe het vir ons gevoel soos 'n plek van “tuiskoms” Ons is elke oggend bederf met 'n ontbyt piekniekmandjie wat Santie of Dominique self vir ons gebring het en ons kon in ons eie tyd ook ons aandete op die stoep van ons chalet geniet. Elke aand het ons die leeus hoor brul en natuurlik die jakkalse se geluide wat my man so baie geniet. Die eetsaal het die mooiste meubels in en hulle maak die heerlikste disse. Ek het die melkkos vreeslik geniet ek het dit laas as kind geëet. Ons wil baie dankie sê aan Santie, Dries, Dominique en haar man (kan nie sy naam onthou nie) wat uit hulle pad gegaan het om ons so tuis te laat voel. Ons besoek Tava Lingwe Game Lodge weer binnekort. Tava Lingwe is soos 'n trek pleister vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met tieners

Camp site with chalets.

The units were clean and everything required was there. I do feel that they do not qualify as a Game Lodge but as a camp site with chalets with access to a farm with game on. Although it is the same owners, it is not the same property. Christmas lunch was out of this world. The tastes exploded in your mouth. It was amazing. Bathroom lay-out is a bit iffy as you have to try and squeeze past the basin to get into the shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Saam met vriende

Awesome.

Best stay we have ever had.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Beste verblyf wat ons nog ooit gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike naweek.

Ek en my vrou het dit baie geniet en sal graag weer so iets doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, skoon en netjiese oord waar 'n mens een word met die natuur.

Baie gawe mense en professioneel. Jy voel sommer dadelik tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline F
Gesin met klein kinders

Great, safe getaway.

It was a great, safe, family-friendly getaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie, veilige wegbreek.

Dit was 'n goeie, veilige, gesinsvriendelike wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eniel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eniel B
Gesin met tieners

Awesome.

Baie lekker aangename bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Simon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The food is very tasty and the chalet is very warm and taste full decorated.

I will surely visit again and stay longer to explore more - game drive is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Plek is netjies en skoon. Eienaar en gesin is baie vriendelik en hulpvaardig. Swembaddens is netjies skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is neat, breakfast and dinner delicious. The rooms are clean too.

The place is neat, staff accommodating, breakfast and dinner delicious. I had a beautiful sundown with my husband it was on top of the mountain. I also had a game drive there, is was very interesting seeing big Tau.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Vriendelike personeel, netjiese kamers, kos uit die boonste rakke en die hele opset is net wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en baie netjiese plek.

Ons het baie lekker gebly. Die eenhede was baie netjies en baie goed toegerus. Die braai-area is goed geleë met 'n baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaun V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Sal definitief aanbeveel vir enige reistipes. Jonk, oud, enkellopend, huweliksherdenkings, daai blaas-kansie-weg-van-die-wêreld. Met aankoms was ek en my vrou hartlik verwelkom, soos langverlore familielede. Die aroma en die ligging is genoeg om jou siel tot rus te bring. Ons het vir ons huweliksherdenking in die HoneyMoon Chalet gewoon en wat 'n ervaring. Met 'n verleidelike horison vanaf jou stoep, kan jy nie jouself keer om 'n koppie boeretroos te benut saam met die sonopkoms nie. En natuurlik die aand het jy die nag geluide met 'n leeu brul so tussen deur, vanaf die leeukamp. Die kos self sal ek gemaklik ook 'n 10\10 gee wat vir seker ons verwagtinge oortref het. Vriendelike gasvryheid wat opgevolg word met opregte dienslewering sal enige vereistes kan verower. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tydjie en julle sien ons beslis binnekort weer en weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucian C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders!

Ons is hartlik ontvang! Netjiese verblyf met pragtige uitsig. Aangename wildsrit! Heerlike kos! Ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian P
Saam met vriende

Gasvry en rustigheid.

Baie dankie vir die gasvryheid en fantastiese verblyf. Die vriendelike ontvangs maak dit een vir die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alli H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alli H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir ewig die bye in my voorgestelde kamer dankbaar wees!

Die aanwysings na die lodge was baie duidelik en jy sou met moeite verdwaal. Die diens was uitstekend en nadat 'n probleem met my bespreekte kamer opgeduik het, het die personeel, sonder om te skroom, die probleem opgelos en danksy die opgradering het ons 'n fantastiese naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tava Lingwe Game Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Tava Lingwe Game Lodge
Vanaf
R360
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 340 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59 tussen Viljoenskroon en Vredefort, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e75c738f7583f999198a11d8597ce026ad4a6ab02f0bb347612d49acde96ebdf8f8bf9bb53e7efec0091039db59a72b5230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 R59 between Viljoenskroon and Vredefort Vredefort 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.078802702989 27.156190362901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem