Tavistock Country Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tavistock Country Home is in die pragtige Hexriviervallei tussen die mooiste berge op 'n tafeldruiweplaas geleë. Dis slegs ’n 1 uur en 'n half se ry vanaf Kaapstad ’n ideale oornagplek.

Die verblyf is omring deur pragtige berge. Geniet die rustigheid van die plaaslewe regdeur die jaar. 'n Gaste kan ook gerus die Aquila Wildreservaat en spa met die Groot 5 besoek, slegs 30 minute se ry ver.

Die gastehuis beskik oor 4 luukse en privaat kamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die vierde kamer het n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir nog 2 persone.

Die kamers het elkeen 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskas, mikrogolfoond en gratis WiFi. Dis ideaal vir gaste wat moet werk gedurende hul verblyf of diegene wat hulle ervarings op sosiale media wil deel. Die gastehuis het 'n groot swembad, 'n pool-tafel en braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tavistock Country Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za