De Doorns Akkommodasie by Tavistock Country Home | LekkeSlaap
+24

Tavistock Country Home

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Tavistock Country Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerhard P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P
Besigheidsreis

Was met studente op 'n werksreis, slegs een aand oorgeslaap.

Uitstekende gastehuis, netjies, skoon, vriendelike diens.

Jonathan W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Besigheidsreis

Amazing home to stay in, and the host is fantastic!

Home is beautiful and clean, with a pool. Rooms are very well done.

Philip V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met vriende

Personal paradise in one of the most beautiful areas in the Western Cape.

Helene was such a great host. We wished we booked more days after we left. The newly renovated, stylish Guesthouse has everything from a central pool, Jacuzzi, air-conditioning and the beauty of the Western Cape hills.

Maricia L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricia L

Beste plekkie in De Doorns.

Baie dankie, Helene. Jou diens is die beste. Was baie lekker. Sal beslis weer kom.

Tavistock Country Home's terugvoer

Dit was so lekker om sulke oulike gaste hier te ontvang.
Kom kuier gerus gou weer.

Tavistock Country Home
Maria N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria N
Enkelreisiger

Zu empfehlen.

Sehr nette Gastgeberin. Wunderschöne Anlage, tolle großzügige Zimmer mit großem Bad. Bischen schwierig zu finden.

Nicol B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular, exceeded our expectations, clean and Helene was incredibly accommodating.

This is one for the books! If we ever go back or go on a long distance drive, we will stay here again. Helene was incredibly welcoming, such a kind and warmhearted person. She showed us our room, informed us that we are allowed to use the facilities (Jacuzzi and braai area as well as use their music box), we were able to message her if we needed anything. We stayed in Room 2, Crimson, which was clean, modern, with good WiFi signal and a round queen-sized bed. One of the best places we have stayed at. Thank you, Helene.

Tavistock Country Home's terugvoer

Good day Nicol,

Was amazing having you here. Please do come and visit us again.

Tavistock Country Home
Eunike L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunike L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike diens en pragtige omgewing.

Ons het 1 nag oorgebly en sal vir seker weer teruggaan vir 'n hele naweek!

Tavistock Country Home's terugvoer

Altyd lekker om sulke vriendelike en netjiese gaste te ontvang! Kom kuier gou weer!

Tavistock Country Home
J.b. L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.b. L
Saam met vriende

Ongelooflike kwaliteit en waarde vir geld.

Die hele verblyf ondervinding was onverbeterlik met die gasvrou Helene - 'n absolute ster. Die kamers is 5-ster plus en die detail prysenswaardig. Reisigers sal ver moet soek om soveel waarde te kry. Ek beveel baie sterk aan.

Johan M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Ons was aangenaam verras met die diens en netheid, ek sal beslis Tavistock Country Lodge aan ander aanbeveel.

Baie dankie vir die gasvryheid met ons verblyf, ons het regtig so lekker by julle gastehuis gebly.

Tavistock Country Home's terugvoer

Baie dankie vir die kuier by ons op Tavistock. Was sowaar voorreg om jul hier te ontvang. Wonderlike gaste sowaar en ons sien uit daarna om jul almal weer te ontvang met die volgende kuier. Veilig wees.
Groete,
Helene

Tavistock Country Home
Mariette E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish and comfortable.

Stylish and comfortable accommodation, with a friendly host.

Hanno S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno S
Gesin met klein kinders

Our stay was fantastic.

Our stay was great and Helene was very fiendly and made as feel at home.

Tavistock Country Home's terugvoer

Liewe Hanno

Dit was baie lekker om jul hier by ons te ontvang.
Kom kuier gerus weer.

Mooi mooi jaar vir julle.

Tavistock Country Home
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOvSduamAMp6CNgi5DZBqLmGl0SLkriQ2aG4IeyEkZ1xxWI0Jro?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Tavistock Farm De Doorns 6875 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.475655546986 19.635732765234
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za