Paarl Akkommodasie by Te Moi | LekkeSlaap
+35

Te Moi

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 3 Augustus 2020

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 39, Noorder Paarl, Paarl , 7623, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R385 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Te Moi is 'n kothuis in die prentjiemooi dorpie Paarl in die Kaapse Wynlande. Dis ook naby die Cure Dagkliniek en die gewilde Kronenburg Landoged.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir 4. Elke eenheid het WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot braaigeriewe. Eenheid 1 het 'n klein tuin en is baie ruim, met 'n kombuisie en sitarea. Eenheid 2 het 'n lifelike plaashuis-stoep met asemrowende uitsigte en 'n klein sitarea en stoep.

Die Paarl is bekende vir sy prag, uitstekende wynplase, koffiewinkels, argitektuur en vrugte. Besienswaardighede sluit die Afrikaanse Taal Monument, Spice Route, Butterfly World, Paarl Mountain Reserve, Boschenmeer Gholflandgoed, Drakenstein Leeupark en Le Bonheur Krokodilplaas in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Te Moi
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Retiefstraat 39, Noorder Paarl, Paarl , 7623, Wes-Kaap
  • Gaste dink Te Moi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
was R550
Vanaf R385
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R385
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 39, Noorder Paarl, Paarl , 7623, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkih0Shbob5TR15udDplaEPdFS01fV4tlDvRMnG4ekNBmwTFZVx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R385  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Retief Street Paarl 7623 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.70061 18.96508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za