Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TeaterHuis

Gastehuis
Sakpas-enkelkamer
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers was voorheen die teater se aanttrekkamers. Hulle is dus aan die agterkant van die teater en kan slegs deur die teatersaal bereik word. Die kamers het elk 'n enkelbed, skoon linne en 'n klein en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers bied 'n uitsig oor die par. Let asb. dat die inkloktyd vir hierdie kamers 22:00 op die laatste is vir sekuriteitsdoeleindes. Die alarm word na 22:00 aangesit so gaste kan nie daarna inklok nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaardkamer is baie netjies, skoon en basies ingerig. Dit het 2 enkelbeddens en is ideaal vir gaste met 'n begroting om dop te hou. Elke kamer het wit linne, handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en daar is 'n oopplan-stort, -toilet en 'n wasbak. Die kamers het elk sy eie ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir gaste was van ruim verblyf hou en het gemaklike, ekstra lang koninggrootte-beddens, 'n uitsig oor die park, 'n privaat sitarea en 'n dubbel-instapstort in die en suite-badkamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoofstraat en Ilse Schatz-straat, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA406956ab1fbf24cd651356f6f0331b5d365374d32c412c8ea457a5433fef91c0a6b34e25af82d37c2ae8849430b349bdc253?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Corner of Main Street and Ilse Schatz Street Tsumeb 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -19.245499135175 17.720084537361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem