Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TeBeacon Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir TeBeacon Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dirk K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was daar vir 'n skool se hokkietoernooi.

Baie goeie ligging en ruim kamer. Geen "loadshedding" a.g.v. batterye wat baie help. Ander geriewe soos swembad en eetkamer is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette M
Gesin met tieners

The place was spotless and we had a very nice stay, also East London is beautiful!

The staff and owners are very friendly and made us feel at ease. Our units were serviced every day which is a plus with fresh towels and they also provide beach towels. I just didn't like the separate ironing room as you have to go there and iron before or after you shower which you prefer to do in your unit. The TV is a bit small as it's a bit far from the bed since you lie on your bed while watching TV. Our unit was close to the pool area and quiet times are 11pm-6am, with the result because of the heat some visitors came from the back units to come to swim early therefore we couldn't sleep late. The grass was also cut early morning at 8am and there were guys up and down with a wheelbarrow at 7am which also had us awake early. on New Years morning at our neighbours were arguing and making such a noise from 11pm-1am I actually sent a WhatsApp to the owners to make them aware. Wi-Fi was mostly available but was also off for a few hours every now and then. Other than that we had a lovely stay and thanks again for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zukiswa G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zukiswa G
Saam met vriende

Absolutely happy with our stay. The place exceeded our expectations.

The place was beautiful well maintained. Location was easy to find. Host was friendly and with good communication.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H
Gesin met klein kinders

Dis 'n baie lieflike plek om te ontspan.

Baie dankie aan die eienaar Fanie vir sy gasvryheid, hy laat 'n mens welkom voel met die eerste intrap. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steph M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly by TeBeacon.

TeBeacon was baie netjies, skoon en gerieflike verblyf. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Die personeel was behulpsaam en vriendelik met aankoms en versoeke gedurende die bly. Die kinders het die swembad vreeslik geniet. Die eenheid was uitstekend, die televisies in die kamers was 'n plus gewees. Goeie ligging vir vakansiegangers! Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place, friendly service, would recommend to future clients including the president.

TeBeacon is a gem of a place. After struggling to find suitable accommodation in East London, I came across this beautiful place. The reception staff was excellent. Esmarie/Ina, thank you for your service. The place was clean and could not fault the accommodation. I particularly liked the braai facilities. Close to shopping centres and beach. The owner was friendly and had a good conversations with him. I like the idea of being totally off the water and electricity grid. Well done!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende plek, vriendelike diens, sal aanbeveel vir toekomstige kliënte, insluitend die president.

TeBeacon is 'n juweel van 'n plek. Nadat ek gesukkel het om geskikte akkommodasie in Oos-Londen te vind, het ek hierdie pragtige plek teëgekom. Die ontvangspersoneel was uitstekend. Esmarie / Ina, baie dankie vir julle diens. Die plek was skoon en ek kon nie fout vind nie. Ek het veral gehou van die braaigeriewe. Naby winkelsentrums en die strand. Die eienaar was vriendelik en ek het 'n goeie gesprek met hom gehad. Ek hou van die idee om heeltemal van die water- en elektrisiteitsnetwerk te wees. Wel gedaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebrain J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebrain J
Saam met vriende

What a beautiful place to stay at. Peaceful, neat and friendly management.

We thoroughly enjoyed our stay with TeBeacon. We were treated like royalty from our arrival to our departure. Will gladly recommend this to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TeBeacon Accommodation se terugvoer

Good Afternoon Ebrain, We are so happy to hear & see you truly enjoyed your stay. Please do come back and spend more time with us. We enjoyed having you and your group with us. See you soon !!* Regards Management

TeBeacon Accommodation
Christiaan C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Gesin met tieners

Uitstekend!

Baie netjies, volledig toegerus, fantastiese diens. Ina was uit die hoogste rakke. Sy het 'n vyfster-buffet-ontbyt voorberei. Die kinders het die swembad baie geniet. Lugverkoeling het fantasties gewerk deur bedompige nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gielle D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gielle D

Dit was baie rustig, naby winkelsentrum en lekker reën gekry.

Die omgewing was fantasties. Die swembad op die baie warm dag was great. Kamers met self-versorging is wat ons van hou. Dis 'n plekkie alleen waar 'n mens wegbreek van jou huis en nie huistoe verlang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TeBeacon Accommodation se terugvoer

Baie dankie.
Dit is heerlik om gaste soos julle te hê.

TeBeacon Accommodation
Johanna F - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so 'n lekker gasvrye ontvangs en onmiddellike hulp met WiFi, dat almal sommer dadelik tuis en op hul gemak voel!

Hierdie gastehuis is beslis aan te beveel veral vir mense uit die platteland wat nog 'outydse' spontane gasvryheid sal waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie dankie vir die uitstekende kliëntediens. Alles was baie skoon en netjies. Julle kan gerus hier bespreek. As ons ooit weer in Oos-London kom sal ek weer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaconhurst-rylaan 58, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d1430b3cfccd418f90fbf9d6cd14cf432ea63ece55cb24064f581a5688762bab9987530891f2fcd19f990fced850c704e60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 58 Beaconhurst Drive Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.971219 27.940934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem