Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teen die Randjie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 140

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Teen die Randjie
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nick Y - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nick Y
Enkelreisiger

You won't find better value for money in Prince Albert.

Plain old house up on the ridge (about 1km from Prince Albert central) with all you require for self-catering. And with air conditioning in my double bedroom, I thought it was excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha S
Gesin met tieners

Heerlik.

Lieflike huis, heerlik ruim met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en rustige omgewing.

Die oorbly was baie lekker. Het soos 'n klip geslaap. Dit het gevoel soos my ouma se huis op die plaas.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagstop in Prins Albert.

Ons het lekker gebly. Die lugversorging was 'n redding en die huis gerieflik. Buite kuier area kan doen met 'n afdak vir skaduwee, maar verder was dit alles goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond F
Gesin met tieners

Host was very friendly. Ideal contained rear yard for our 3 dogs. Plenty of space for a family of 4.

The house is in a peaceful setting away from the main street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda N
Saam met vriende

Gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang en die huis is baie netjies en gerieflik geleë, veral as jy kom om die dorp te verken. Die groep se insae agterna: Kan daar nie asb. 'n afdak gemaak word by die braai nie, die weer was nou nie in ons guns en ons kon nie juis braai of buite sit nie. Dan was kamer "4" gesluit, en die 1 couple wat die kamer met net 2 enkelbeddens gebruik het se die beddens was ongerieflik, meer vir kinders bedoel as vir volwassenes. Verder het ons baie lekker gekuier, daar is regtig baie om te doen en sien in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette V

Gerieflike kuierhuis!

Gerieflike huis, in 'n lekker stil straat. Loopafstand van dorp. Mari het spesiale moeite gedoen om seker te maak ons brakkies kan nie uit die erf kom nie en ons kon hulle met geruste harte tuis los terwyl ons die dorp en omgewing verken het. Ek kan beslis "Teen die Randjie" aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Saam met vriende

Lekker kuierhuis.

Badkamers is enige kuiergas se droom. Lekker ruim kuierhuis. Loopafstand van midde-dorp. Herlaaibare ligte was voorsien vir load shedding. Kombuis- en sitkamergloeilampe baie dof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Junaidon M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaidon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Dit was baie gerieflik en baie stil en ons het dit baie geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Het lekker gesels.

Huis is groot en heel gerieflik. Privaat en is 'n baie stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize M
Saam met vriende

Old World Charm.

'n Regte old world charm huisie met skoon linne, luukse handdoeke en baie gemaklike beddens. Baie sentraal gelee binne stapafstad na die hoofstraat. Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oud en nuut gekombineer.

Oud nuut is goed gekombineer in die huis. Alles skoon en netjies dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph K
Enkelreisiger

Ja dis lekker stil plekkie, die mense baie behulpsaam en Prince Albert rustig.

Sal mense aanbeveel, die prys pas jou sak. Die bespreking was gou gedoen en hulle gou moeite gemaak om my lekker te laat slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie was net om ons pad terug Vrystaat toe bietjie korter te maak.

Netjiese, ruim, ou huis wat my laat terugverlang het na my kinderdae. Huis is teen die koppie geleë vanwaar jy, na 'n maklike stappie, die hele Prins Albert kan sien. En die dorpie is 'n absolute moet om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pedro S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro S
Saam met vriende

Gemoedsrus en rustigheid.

Huis vir die denkers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag in Prins Albert op pad na Johannesburg.

Die verblyf was skoon en veilig. Vriendelike en hulpvaardige verwelkoming. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Wynglase te min vir 8 persone, verskillende groottes, oggend klomp klein kakkerlakkies in wasbak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie ruim huis, antieke meubels pragtig. Badkamers baie netjies en groot. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D
Enkelreisiger

Outydse gemak.

Vriendelik ontvangs. Die ligging weg van die hoofstraat, maar binne stapafstand van eetplekke en museum, het gemaak vir 'n rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Baie lekker gebly.

Goeie plek om te oornag. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette K
Saam met vriende

Hierdie is 'n lieflike blyplek in Prins Albert, stapafstand van kerk en teater, asook koffiewinkels ens.

Mari is voorwaar 'n gasvrou-duisend. Hierdie huis is selfsorg met lieflike braai-area. Dit is my tweede kuier by die adres en ek gaan belis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MDZmZTBmLWExMjQtNDJhYS1iMzkzLTdhNWY2YmFhMDc1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 22 5 1 5 8 Klip Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.230685008563 22.029163688421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem